# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, vra Suid-Afrikaners om die stilte oor geslagsgeweld en vrouemoord te verbreek en mishandeling aan te meld voor dit tot ‘n tragedie lei. Bykans die helfte van alle verkragtings wat in die vierde kwartaal van die vorige boekjaar aangemeld is, het in die huise van die slagoffer of […]
# Minister of Social Development, Dina Pule, has called on South Africans to speak out against gender-based violence and femicide, and not wait to report abuse before it escalates into tragedy. Nearly half of all rapes reported in South Africa during the fourth quarter of the 2025/2026 financial year took place in the homes of […]
# Die regering moedig Suid-Afrikaners aan om in Mandela-maand deel te neem aan aktiwiteite en hulp te verleen waar nodig. In hierdie maand kry mense die kans om die lewe en nalatenskap van wyle president Nelson Mandela te gedenk deur diens aan ander en sterker gemeenskappe te bou wat meer vir mekaar omgee. Die regering […]
# Government is encouraging South Africans to participate in Mandela Month initiatives and extend a helping hand wherever it is needed. Mandela Month provides people with an opportunity to honour the life and legacy of the late former president Nelson Mandela through service to others and by helping to build stronger, more caring communities. Government […]