# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit sê die streek bly steeds een van Suid-Afrika se voorste Blouvlag-bestemmings. Veertien strande in die Hessekwa-, George- en Bitou-munisipaliteit het volle Blouvlag-status vir die 2026/2027-seisoen ontvang. Die munisipaliteit se woordvoerder, Herman Pieters, sê al ses swemstrande in die Hessekwa-munisipaliteit spog weereens met volle Blouvlag-status wat sy rekord in kus-toerisme en omgewingsbestuur versterk:
Tuinroete spog met 14 Blouvlag-strande vir die 2026/2027-seisoen [KLANK]
AFR PietersONBeaches