# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand het ’n nuwe digitale 3D-skanderings- en drukdienste vir rugstutte by sy Prostese-sentrum ingestel. Die LUR, Mireille Wenger, sê die tegnologie het reeds ses pasiënte gehelp danksy ’n belegging van ongeveer 5,5-miljoen-rand. Sy sê ’n rugstut kan ‘n aansienlike verskil maak aan die lewensgehalte van baie pasiënte met […]
# The Western Cape Department of Health and Wellness has introduced a new digital 3D scanning and printing service for spinal braces at its Orthotic and Prosthetic Centre. MEC Mireille Wenger says with an investment of around 5.5-million-rand, this technology has already helped six patients. She says for many patients living with scoliosis, spinal injuries and […]
# Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het streeksprogramme vir die bewaring van plantgenetiese hulpbronne verskerp, met ongeveer 82-duisend bronne wat nou beveilig is. Dit maak deel uit van pogings om voedselsekerheid te versterk, landbou-bioverskeidenheid te bewaar en veerkragtigheid teen klimaatsverandering te verbeter. Die SAOG se direkteur vir Voedsel, Landbou en Natuurlike Hulpbronne, Fahari Marwa, sê vernuwende beleide, […]
# The Southern African Development Community has intensified regional efforts to conserve plant genetic resources, with approximately 82-thousand accessions now safeguarded. This is part of efforts to strengthen food security, preserve agricultural biodiversity and improve resilience to climate change. SADC director of food, agriculture and natural resources, Fahari Marwa, says innovative policies, stronger partnerships and increased […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regering-vereniging, het hulde gebring aan die Nasionale Raad van Provinsies se sekretaris, Modibedi Phindela, en beskryf hom as ʼn vriend van die plaaslikeregeringsektor. Advokaat Phindela, wat sedert 2010 die raad se sekretaris is, is gister oorlede. SALGA se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê Phindela is ʼn hoogs opgeleide administrateur en betroubare raadgewer […]
# The South African Local Government Association has paid tribute to National Council of Provinces secretary, Modibedi Phindela, describing him as a longstanding friend of the local government sector. An advocate by profession, Phindela, who had been the NCOP’s top administrator since 2010, passed away yesterday. SALGA’s spokesperson, Motalatale Modiba, says Phindela was a highly […]
# Meer as 200 passassiers wat permanent op ‘n plesierboot gewoon het, moes in Kambodja afklim toe die operateur die reis opgeskort het. Die Villa Vie Odyssey het vandag vroeg uit Sihanoukville gevaar met 50 bemanningslede aan boord. Die eienaar, van Florida, skryf dit toe aan die stygende brandstofkoste weens die oorlog in Iran en […]
# More than 200 people who had made a cruise ship their permanent home have been forced to disembark in Cambodia after its operator suspended the voyage. The Villa Vie Odyssey left the port of Sihanoukville early today with about 50 crew members aboard. Its Florida-based owner blamed soaring fuel costs linked to the war […]
# Die Nasionale Lotery sê nege gelukkige spelers oral in Suid-Afrika het Vrydag elk meer as 2,8-miljoen-rand gewen in die PowerBall-boerpot. Die wenkaartjies is in onder andere in Makhanda, Mthatha, George en Alberton gekoop. Dit volg nadat die lotery in September 15 nuwe miljoenêrs op een aand opgelewer het. Kleiner pryse kan onmiddellik by kleinhandelwinkels […]