# Cape Town welcomed over two-thousand-200 young leaders from 190 countries to the One Young World Summit starting today at the Cape Town International Convention Centre. Marking South Africa’s youth activism legacy and the Soweto Uprising’s 50th anniversary, the event focuses on climate, peace, equity, health, technology, and human rights. Mayoral Committee Member for Safety […]
# The National Lottery says nine lucky players from across South Africa won over 2.8-million-rand each in Friday’s PowerBall cascading jackpot. Winning tickets were purchased in places such as Makhanda, Mthatha, George, and Alberton. This follows September’s creation of 15 millionaires in one night. The Lottery says smaller prizes can be claimed immediately at retail […]
# Australia’s world-first ban on social media accounts for children under 16 is facing its first major legal challenge in the High Court. Reddit and the Digital Freedom Project argue the law restricts young people’s right to participate in political debate and is unconstitutional. The government says the restrictions are justified to protect children from […]
# Air pollution has surged across India and Pakistan, with Lahore ranking as the world’s most polluted city on Tuesday. Its air quality index reached 447, while pollution levels in Delhi also deteriorated sharply. Falling temperatures and weak winds are trapping emissions from traffic, construction sites and the burning of agricultural waste. Delhi authorities have […]
# Die wêreld se eerste verbod op sosiale media-rekeninge vir kinders onder 16 staan voor sy eerste groot regsuitdaging in Australië se Hooggeregshof. Reddit en die Digital Freedom Project voer aan dit wet beperk jongmense se reg om aan politieke debat deel te neem en is ongrondwetlik. Die regering sê die beperkings is geregverdig om […]
# Lugbesoedeling het in Indië en Pakistan skerp toegeneem, met Lahore wat Dinsdag as die wêreld se mees besoedelde stad aangewys is. Die luggehalte-indeks het 447 bereik, terwyl besoedelingsvlakke in Delhi ook baie versleg het. Dalende temperature en min wind vang uitlatings van verkeer, konstruksieterreine en die verbranding van landbou-afval naby die grond vas. Die […]
# Wetenskaplikes gebruik kunsmatige intelligensie, hommeltuie, satellietbeelde en datasensors om kuswoude in Abu Dhabi te herstel, wat uiters belangrik is in die stryd teen klimaatsverandering. Kuswoude berg koolstof, beskerm kuslyne teen wegspoeling en bied ‘n habitat aan seelewe. Die Bayhead-kuswoud in Durban het gekrimp van 438 hektaar in die 1800’s tot net 15 hektaar vandag. […]
# ‘n Indiese toeris is dood en drie mense beseer toe twee helikopters gebots het tydens landing in die Everest-streek in Nepal. Die ongeluk het plaasgevind naby die gewilde stilhouplek Pheriche op die roete na Everest se basiskamp, op ‘n hoogte van meer as vier-duisend-300-meter. Onder die beseerdes is ‘n passasier van Nieu-Seeland en albei […]
# Die eerste masels-sterfte in meer as dertig jaar is in die Amerikaanse staat New York aangemeld. ‘n Kind is in die distrik Lewis in die landelike noorde dood te midde van ‘n uitbreking. Gesondheidsamptenare het nie die kind se ouderdom of inenting-status bekendgemaak nie. New York het vanjaar reeds 178 masels-gevalle opgeteken, en Amerika […]