# ‘n Drie-meter-lange krokodil is in die Vaalrivier gesien, en owerhede waarsku mense om nie te swem of aan water-bedrywighede deel te neem tot die dier gevang is nie. Charles van der Merwe van die Water-wetstoepassingspan sê daar is reeds ‘n vanghok. Die reptiel, waarskynlik ‘n Wes-Afrika slanksnuit-krokodil, is nie aggressief nie, maar steeds gevaarlik. […]
# ‘n Studie deur die Universiteit Stellenbosch en Artefact Suid-Afrika vra geteikende voorkomings- en ondersteuningstrategieë om kuberboeliegedrag onder tieners hok te slaan. Navorsers Daniel le Roux en Camryn Twaddle het bevind 63,9-persent van die leerders wat ondervra is, was betrokke by kuberboeliegedrag. Twaddle sê die studie het bevind meisies en seuns het verskillende vorme van […]
# A three-meter crocodile has been spotted in the Vaal River, prompting authorities to discourage swimming and water activities until it is captured. Water Policing team’s Charles Van Der Merwe says a set capture cage is in place. The crocodile, likely a West African slender-snouted species, is not aggressive but poses a safety concern. He […]
# A new study by Stellenbosch University and Artefact South Africa is calling for targeted prevention and support strategies to address cyberbullying among teenagers. Researchers Daniel le Roux and Camryn Twaddle found that 63.9-percent of learners surveyed had been involved in cyberbullying. Twaddle says the study found that girls and boys experienced different forms of […]
# ‘n Studie deur die Universiteit van Kaapstad het bevind stokvelle kan ‘n belangrike platform word vir die verbetering van voeding en voedselsekerheid in lae-inkomste gemeenskappe. Die Internasionale Navorsings- en Ontwikkelingsentrum het die studie befonds. Ondersoek is ingestel na die uitwerking van kruideniersware-stokvelle op voedselaankope en voedingsverwante besluite in twee lae-inkomstegemeenskappe in Kaapstad, Dunoon en […]
# ‘n Elektrisiën van Kimberley in die Noord-Kaap, Andrew “Benji” Benjamin, is die wenner van MasterChef South Africa se sesde seisoen en het prysgeld van ‘n miljoen-rand losgeslaan. Die 40-jarige amateursjef het Candice Meth van Durban in ‘n spannende eindronde uitgestof. Benjamin, ‘n hoogspanning-elektrisiën, het kykers en beoordelaars beïndruk met sy kalm benadering en kookvernuf. […]
# A University of Cape Town study has found South Africa’s stokvels could become an important platform for improving nutrition and food security in low-income communities. Funded by the International Research Development Centre, the study examined how grocery stokvels influence food purchasing and nutrition-related decisions in two low-income Cape Town communities, Dunoon and Khayelitsha. The […]
# Electrician Andrew “Benji” Benjamin from Kimberley in the Northern Cape has been crowned the winner of MasterChef South Africa’s Season 6, taking home one-million-rand. The 40-year-old home cook beat Durban’s Candice Meth in the tense finale. Benjamin, who works as a high-voltage electrician, won viewers and judges over with his calm approach and cooking […]
# Die Stad Johannesburg sê die Johannesburg Internasionale Vervoerwisselaar sal na verwagting voor die einde van 2026 in werking tree. Die woordvoerder van die stad, Virgil James, sê die tender vir ‘n bestuursdiensverskaffer is afgehandel, en ‘n 60-dae openbare deelnameproses word kragtens die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur vereis. Hy sê die fasiliteit sal 169 […]