# BMW brei proefprojekte uit met behulp van mensagtige robotte by sy aanlegte in Duitsland en die Verenigde State as deel van pogings om produktiwiteit deur kunsmatige intelligensie te verhoog. Die maatskappy sê die robotte word getoets vir eentonige, fisiek veeleisende en presisiewerk in die vervaardiging van voertuie en batterye. BMW het positiewe resultate behaal […]
# The 2026 Standard Bank young artist award winners will premiere their new works at the National Arts Festival in Makhanda in the Eastern Cape. The artists will showcase theatre, dance, music, jazz and visual art, exploring themes like identity, culture, healing and heritage. Highlights include Jason Jacobs’ theatre work Kraal, dancer Lee-Che Janecke’s personal […]
# Die wenners van die Standard Bank-jongkunstenaartoekenning vir 2026 sal hul nuwe werk by die Nasionale Kunstefees in Makhanda in die Oos-Kaap bekendstel. Die kunstenaars sal teater, dans, musiek, jazz en visuele kuns ten toon stel, en temas soos identiteit, kultuur, genesing en erfenis verken. Hoogtepunte sluit in Jason Jacobs se teaterstuk Kraal, danser Lee-Che […]
# Die Stad Kaapstad se Wesfleur-watersuiwerings-aanleg is erken as een van slegs 14 landwyd wat Groendruppel-sertifisering van die Nasionale Water- en Sanitasiedepartement ontvang het vir uitsonderlike bedryfsprestasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die aanleg het ook Goue Status ontvang vir die verkryging van Groendruppel-sertifisering in twee opeenvolgende beoordelingsiklusse, met ‘n 100-persent […]
# The City of Cape Town’s Wesfleur domestic wastewater treatment works was recently recognised as one of only 14 wastewater treatment works nationally to receive Green Drop Certification from the National Water and Sanitation Department for exceptional operational performance. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says the facility also received Gold Status […]
# Suid-Afrika herdenk Jeugmaand en die Ministerie van Polisie werp die kollig op die toewyding, innovasie en leierskap van sy jong lede deur sy nasionale veldtog, SAPS Youth – Leading the Reset Agenda. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê onder die tema is: My Blood is Blue, deel die SAPD stories van jong vroue en mans […]
# As South Africa marks Youth Month, the Police Ministry is shining the spotlight on the commitment, innovation and leadership of its young members through its national campaign, SAPS Youth – Leading the Reset Agenda. Police spokesperson, Amanda van Wyk says through the theme: My Blood is Blue, SAPS is sharing the stories of young […]
# Die voormalige president van die Deutsche Bundesbank wat tans verbonde is aan die Guthe Universiteit in Frankfurt, het die ontslape president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Tito Mboweni, as ‘n patriot en ekonoom geprys. Axel Weber het op die eerste Tito Mboweni-gedenklesing die rol geprys wat hy gespeel het in arbeidshervormings en die bevordering van […]
# Former Deutsche Bundesbank president Axel Weber, who is now at Guthe University in Frankfurt, has hailed late South African Reserve Bank governor Tito Mboweni as a patriot and economist. Speaking at the inaugural Tito Mboweni memorial lecture, Weber praised Mboweni’s role in shaping labour reforms, strengthening the central bank and promoting economic policy. He […]