# En ten slotte — die robotte kry spoed! ‘n Chinese mensagtige robot het Usain Bolt se 100-meter wêreldrekord verbeter met ‘n tyd van 9.39 sekondes by ‘n byeenkoms vir robotte in Beijing. Dis byna twee-tiendes van ‘n sekonde vinniger as Bolt se rekord, wat in 2009 opgestel is. Nog ‘n robot het ook die […]
# And finally — the robots are getting faster. A Chinese humanoid robot has beaten Usain Bolt’s 100-metre world record, clocking 9.39 seconds at a robot games event in Beijing. That’s almost two-tenths of a second faster than Bolt’s record, set in 2009. Another robot also beat the Jamaican’s time. The machines competed in events […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department has announced the temporary closure of Porcupine Avenue in Riverside, Diepsloot, for the ANC Manifesto Launch today. The road will be closed between Natal Sand Street and Pelargonium Drive from 7am until 7pm. Motorists travelling from the south use Natal Sand Street, Pioneer Street and Pelargonium Drive, those from […]
# Die Johannesburg Metropolisie het die tydelike sluiting van Porcupinelaan in Riverside, Diepsloot, aangekondig vir die bekendstelling van die ANC-manifes vandag. Die pad tussen Natal Sandstraat en Pelargoniumrylaan is vanoggend om 7-uur gesluit en sal tot vanaand 7-uur toe bly. Motoriste wat van die suide af reis, word versoek om Natal Sandstraat, Pioneerstraat en Pelargoniumrylaan […]
# Vier toeriste word gesoek nadat hulle ‘n ongemagtig deur ‘n wildheining geklim en in die Krugerwildtuin gestap het. News24 berig die groep, insluitend ‘n tiener, het die park vanuit die Marlothpark-gebied binnegekom en langs die oewers van die Krokodilrivier geloop. ‘n Video van die voorval is op sosiale media versprei, en owerhede wil die […]
# Four tourists are being sought after taking an unauthorised stroll into the Kruger National Park — through a game fence. News24 reports that the group, including a teenager, entered the park from the Marloth Park area and walked along the banks of the Crocodile River. A video of the incident was shared on social […]
# Handgeskrewe notas deur Mahatma Gandhi is vir ‘n rekordbedrag van byna 28-miljoen-rand by ‘n veiling in Indië aan ‘n onbekende persoon verkoop. Die versameling van 688 handgeskrewe nabetragtings is oor twee jaar deur Gandhi geskryf vir sy hegte vriend en vryheidsvegter, Anand Hingorani. Dit dek onderwerpe soos waarheid, nie-gewelddadigheid, diens en morele verantwoordelikheid, en […]
# Handwritten notes by Mahatma Gandhi have sold to an unidentified buyer for a record amount of almost 28-million-rand at an auction in India. The collection of 688 handwritten reflections was written by Gandhi over two years for his close associate and freedom fighter, Anand Hingorani. It covers subjects including truth, non-violence, service and moral […]
# Die liggame van twee Belgiese stappers wat 34-jaar gelede in die Switserse Alpe verdwyn het, is uiteindelik geïdentifiseer nadat ‘n smeltende gletser hul oorskot onthul het. Hulle was 39 en 41 toe hulle in 1992 verdwyn het terwyl hulle naby die Weissmies-berg gestap het. ‘n Stapper het op 26 Julie menslike oorskot op die […]