# Adolf Hitler se toevlugsoord in die Beierse Alpe, wat in 1938 deur die Nazi’s gebou is, is verlede maand na beweerde brandstigting verwoes. Sommige meen nou dat dit gesloop moet word, die terrein aan die natuur teruggegee moet word, en alle herinneringe aan sy Nazi-verlede uitgewis moet word. Ander wil dit egter gedeeltelik of […]
# Adolf Hitler’s retreat in the Bavarian Alps, built by the Nazis in 1938, was gutted by fire last month in a suspected arson attack. Some now believe it should be destroyed, the site returned to nature and all memory of its Nazi past forgotten. But others want it either partially or completely rebuilt, wary […]
# ‘n Studie wat deur ActionAid Tanzanië in tien Afrikalande uitgevoer is, beklemtoon die belangrikheid van volhoubare landbou vir die versterking van voedselsekerheid, die uitbreiding van markte en die bou van veerkragtigheid. Die studie het Kenia, Uganda, Tanzanië, Ethiopië, Zambië, Zimbabwe, Nigerië, Ghana, Gambië en Malawi ingesluit. Die bevindinge beklemtoon die noodsaaklikheid daarvan om betroubare […]
# A multi-country study conducted across ten African nations by ActionAid Tanzania has highlighted the importance of sustainable agriculture in strengthening food security, expanding markets and building resilience. The study covered Kenya, Uganda, Tanzania, Ethiopia, Zambia, Zimbabwe, Nigeria, Ghana, The Gambia and Malawi. The findings emphasise the need to strengthen reliable agricultural production, improve resilience […]
# The City of Cape Town has raised concern over a sharp increase in incidents during this year’s Guy Fawkes celebrations. A total of 344 incidents were reported between 3 and 5 November, more than double last year’s figure. These included fireworks, stone throwing and anti-social behaviour in several communities. The city says the incidents […]
# Die Stad Kaapstad het kommer uitgespreek oor ‘n skerp toename in voorvalle tydens vanjaar se Guy Fawkes-vieringe. Altesaam 344-voorvalle is tussen 3 en 5 November aangemeld, meer as twee keer meer as verlede jaar se syfer. Dit het vuurwerke, klipgooiery en antisosiale gedrag in verskeie gemeenskappe ingesluit. Die stad sê die voorvalle het inwoners […]
# Wetenskaplikes het ontdek seekatte gebruik twee tegnieke om deur klein openings te beweeg. Tydens eksperimente het navorsers verfilm hoe gewone seekatte deur openings beweeg. Vir wyer openings het hulle die opening met een arm verken, dan druk hulle nog arms deur, en trek dan die res van hul liggaam agterna. Vir nouer openinge beweeg […]
# Scientists have discovered that octopuses use two techniques to squeeze through small openings, depending on the size of the gap. Researchers filmed common octopuses manoeuvring through holes during experiments. For wider openings, they used a three-step process: probing the gap with one arm, pushing several more arms through, then pulling the rest of the […]
# ’n Nuwe soort roos is by Vergelegen-wynlandgoed in Somerset-Wes ontdek nadat ’n bestaande roosplant natuurlik van kleur verander het. Die nuwe roos, genaamd Vergelegen, het groot bottergeel blomme met ‘n ligte geur. Dit het uit ‘n McHardy-roosbos in die landgoed se tuin gegroei. Die nuwe roos gaan intussen by Ludwig’s Roses-kwekery in Pretoria gekweek […]