Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 30 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die herberekening van die basis van die Suid-Afrikaanse ekonomie het die omvang met sowat 5,3-persent tot 8,044-duisend-miljard-rand verhoog. Die koerant skryf die finansiële sektor bly die grootste bydraer, terwyl die vervaardigingsektor se aandeel van 12,4-persent tot 11,9-persent gedaal het. […]
The headlines of the leading newspapers on 29 October 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports president Cyril Ramaphosa will not be subpoenaed to appear before the Khampepe Commission, which is investigating TRC-related apartheid cases that were never prosecuted. The paper notes that the families of victims claim these cases are being neglected and that there […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 29 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa gaan nie gedagvaar word om voor die Khampepe-kommissie te verskyn wat ondersoek instel na WVK-apartheidsake wat nie vervolg is nie. Die koerant skryf die families van slagoffers beweer die sake word verwaarloos en daar is steeds […]
The headlines of the leading newspapers on 28 October 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the Reserve Bank’s growth cycle indicator is recovering following a two-month slump. According to the paper, this can be attributed to growth in the real money supply and the approval of infrastructure development plans. # And the Netwerk24 website: Reports […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Reserwebank se groeisiklus-aanwyser is besig om te herstel ná ‘n insinking van twee maande. Dit kan volgens die koerant toegeskryf word aan ‘n groei in die reële geldvoorraad en die goedkeuring van infrastruktuurbouplanne. # En die Netwerk24-webblad: Berig […]
The headlines of the leading newspapers on 27 October 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports former Vlakplaas commander Eugene de Kock testified before the Khampepe Commission, stating that he had offered to expose police generals and politicians who issued orders for apartheid-era murders. He claims, however, that the National Prosecuting Authority showed no interest in […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 27 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, het voor die Khampepe-kommissie getuig dat hy aangebied het om polisiegeneraals en politici wat opdragte vir apartheidsmoorde gegee het aan die kaak te stel. Hy sê die Nasionale Vervolgingsgesag het egter nooit belanggestel […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 26 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die metaalwerkersvakbond, NUMSA, het sy nasionale leiers onthef van hul posisies. Die sentrale komitee sal nou beheer neem te midde van ‘n leierskapstryd in die vakbond. # En die Netwerk24-webblad: Berig die liggaam van die 28-jarige Anathi Maguga wat […]
The headlines of the leading newspapers on 26 October 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the metalworkers’ union, NUMSA, has removed its national leaders from their positions. The central committee will now take control amidst a leadership struggle within the union. # And the Netwerk24 website: Reports the body of 28-year-old Anathi Maguga, who ran […]