Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 08 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Verkiesingshof het die United Democratic Front se aansoek verwerp om die sperdatum vir kandidaatregistrasie vir die plaaslikeregeringsverkiesing te verleng. Die hof het beslis die Verkiesingskommissie het nie die mag om individuele partye vry te stel nie. # En […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 07 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Verkiesingskommissie het ‘n spertyd van 36 uur gestel vir politieke partye om vals nuus aan te meld. Die koerant skryf die nuwe verkiesingskode vereis toesig oor veldtoginhoud en vinnige reaksie op waninligting. # En die Netwerk24-webblad: Berig polisielede […]
The headlines of the leading newspapers on 07 September 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the Electoral Commission has set a 36-hour deadline for political parties to report fake news. The paper writes the new electoral code requires oversight of campaign content and rapid response to misinformation. # And the Netwerk24 website: Reports Nelson Mandela […]
The headlines of the leading newspapers on 04 September 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the EFF and MK Party’s legal teams say no one is above Parliament and president Cyril Ramaphosa’s review application of the Section 89 panel report is just a delaying tactic to set aside the impeachment proceedings. They argued in court […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 04 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die EFF en MK-party se regspanne sê niemand is verhef bo die Parlement nie en president Cyril Ramaphosa se hersieningsaansoek van die Artikel 89-paneelverslag is net ‘n vertragingstaktiek om die ampsklagverrigtinge tersyde te stel. Hulle het in die hof […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die farmaseutiese reus Aspen se verdienste het met 22-persent gestyg danksy die reusevraag na die gewigsverliesmiddel, Mounjaro. # En die Netwerk24-webblad: Berig die Verkiesingskommissie sê daar is 42-duisend meer kandidate in die plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November as in 2021. […]
The headlines of the leading newspapers on 03 September 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports pharmaceutical giant Aspen’s earnings rose by 22-percent thanks to the huge demand for the weight loss drug, Mounjaro. # And the Netwerk24 website: Reports the Electoral Commission says there are 42-thousand more candidates in the local government elections on November […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 02 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Ampsklagkomitee wat president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-kwessie ondersoek, het die benoeming van advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier herroep. Die koerant skryf die skuif volg op kommer oor sy vorige regsraad aan die ANC en sy rol as […]
The headlines of the leading newspapers on 02 September 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the Impeachment Committee investigating president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala issue has revoked the appointment of advocate Thandazani Madonsela as evidence leader. The paper writes the move follows concerns about his previous legal advice to the ANC and role as Ramaphosa’s […]