Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 26 Augustus 2026: Maroela Media: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa het tydens vraetyd in die Nasionale Vergadering daarop gesinspeel dat buitelandse magte die geweld teen migrante in Suid-Afrika aanblaas. Hy het egter nie verdere besonderhede verskaf nie. # En die Netwerk24-webblad: Berig eerstens oor […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 25 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die vermeende kartelbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala wil die Madlanga-kommissie verhoed om toegang te verkry tot die beëdigde verklarings in sy mislukte pleitooreenkoms. Die koerant skryf die verklarings bevat inligting oor Matlala se beweerde betrokkenheid by ‘n polisie-tenderskandaal ten bedrae […]
The headlines of the leading newspapers on 25 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports alleged cartel boss Vusimuzi “Cat” Matlala wants to prevent the Madlanga Commission from accessing the affidavits in his failed plea deal. The paper writes the statements contain information about Matlala’s alleged involvement in a police tender scandal amounting to approximately […]
The headlines of the leading newspapers on 24 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports on the ANC’s election manifesto launched in Johannesburg over the weekend. The paper writes the party has spelled out six points that include job creation, accountable financial management and community participation. # And the Netwerk24 website: Reports the ANC is […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 24 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig oor die ANC se verkiesingsmanifes wat die naweek in Johannesburg bekendgestel is. Die koerant skryf die party het ses punte uitgespel wat onder meer werkskepping, verantwoordbare finansiële bestuur en gemeenskapsdeelname insluit. # En die Netwerk24-webblad: Berig die ANC ondervind […]
The headlines of the leading newspapers on 21 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports South Africa’s drug manufacturers have reached an agreement with the Department of Health under which private drug pricing rules will be reviewed. This follows the loss of about one-thousand-five-hundred jobs in the drug industry. # Mail & Guardian: Writes about […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 21 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika se medisynevervaardigers het ‘n ooreenkoms met die Departement van Gesondheid bereik waarvolgens privaat medisyneprysreëls hersien sal word. Dit volg na die verlies van sowat een-duisend-500 werksgeleenthede in die medisynebedryf. # Mail & Guardian: Skryf oor oudpresident Jacob Zuma […]
The headlines of the leading newspapers on 20 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the DA MP Mark Burke has recused himself from Parliament’s Finance committee while the South African Reserve Bank investigates a company of which he is a beneficiary. Burke faces serious investigations over allegations that fintech company Kastelo moved four-billion-rand overseas […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 20 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die DA-parlementslid, Mark Burke, het homself onttrek aan die Parlement se Finansieskomitee terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank ‘n maatskappy ondersoek waarvan hy ‘n begunstigde is. Burke staar ernstige ondersoeke in die gesig oor bewerings dat die fintech-maatskappy Kastelo sowat vier-miljard-rand […]