Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 19 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, het die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, beveel om teen 1 November ‘n plan in te dien vir regstellende stappe by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die koerant skryf haar ondersoek het […]
The headlines of the leading newspapers on 19 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the Public Protector, Kholeka Gcaleka, has ordered the minister of Higher Education, Buti Manamela, to submit a plan for corrective action to the National Student Financial Aid Scheme by November 1st. The paper writes her investigation found that approximately 40-thousand […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 18 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa het met die oorname van die voorsitterskap van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gesê die volle potensiaal van die streek se ekonomie is nog nie ontsluit nie. Ramaphosa sê die streek moet plaaslike produksie verhoog, tariefhindernisse verwyder en […]
The headlines of the leading newspapers on 18 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports president Cyril Ramaphosa, upon assuming the chairmanship of the Southern African Development Community, said the full potential of the region’s economy has not yet been unlocked. Ramaphosa says the region must increase local production, remove tariff barriers and improve infrastructure. […]
The headlines of the leading newspapers on 17 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports law enforcement officers are on standby at the 46th Southern African Development Community summit in Durban after anti-immigrant groups threatened to protest at the summit. # And the Netwerk24 website: Reports the Ferrari of businessman Hangwani Maumela who is implicated […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 17 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig wetstoepassingsbeamptes is op gereedheidsgrondslag by die 46ste beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban nadat teen-immigrantegroepe gedreig het om by die beraad te betoog. # En die Netwerk24-webblad: Berig die Ferrari van die sakeman Hangwani Maumela wat betrek word […]
The headlines of the leading newspapers on 14 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the Madlanga Commission heard evidence that the KwaZulu-Natal police’s version of the death of taxi boss Bevan Loftus is highly unlikely and that it was rather a contract killing under the cover of a police operation. The commander of the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 14 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Madlanga-kommissie het getuienis aangehoor dat die KwaZulu-Natalse polisie se weergawe van die dood van die taxibaas, Bevan Loftus, hoogs onwaarskynlik is en dat dit eerder ‘n huurmoord onder die dekmantel van ‘n polisie-optrede was. Die bevelvoerder van die […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig oor die verdoemende getuienis teen die polisie in KwaZulu-Natal wat voor die Madlanga-kommisie gelewer is. Die adjunkdirekteur van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Len John, het getuig van die polisie se gespesialiseerde taakspanne doen die vuilwerk van misdaadsindikate om teen teenstanders […]