Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 April 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig oor Suid-Afrika se KI-dilemma nadat dit aan die lig gekom het die beleid is gegrond op vals akademiese bronne. Die koerant skryf menslike oorsig is steeds die beste. # En die Netwerk24-webblad: Berig die swak opkoms gister by president […]
The headlines of the leading newspapers on 28 April 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports on South Africa’s AI dilemma after it emerged the policy was based on fake academic sources. The paper writes human oversight is still the best. # And the Netwerk24 website: Reports the poor turnout yesterday at president Cyril Ramaphosa’s Freedom […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 24 April 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa het die nasionale kommissaris van polisie, Fannie Masemola, geskors en luitenant-generaal Puleng Dimpane aangestel as waarnemende kommissaris. # Mail & Guardian: Skryf daar is talle vrae oor ‘n moontlik verdagte regstellende aksie-transaksie wat deur die Nywerheidsontwikkelingskorporasie […]
The headlines of the leading newspapers on 24 April 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports president Cyril Ramaphosa has suspended the national commissioner of police, Fannie Masemola, and appointed lieutenant general Puleng Dimpane as acting commissioner. # Mail & Guardian: Writes there are many questions about a suspected suspicious affirmative action transaction entered into by […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 23 April 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die bestuurshoof van Eskom, Dan Marokane, sê die elektrisiteitsvoorsiener het die duurder dieselpryse as gevolg van die Midde-Oosterse konflik vrygespring deur van bestaande voorraad gebruik te maak en die gebruik van diesel in te kort. Hy waarsku egter dit […]
The headlines of the leading newspapers on 23 April 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports Eskom CEO Dan Marokane says the electricity supplier has avoided the higher diesel prices due to the Middle East conflict by using existing stocks and reducing the use of diesel. However, he warns that this cannot continue indefinitely. # And […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 22 April 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die kommissaris van polisie, generaal Fannie Masemola, is aangekla van die oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur in ‘n tender van 360-miljoen-rand. Die staat voer growwe nalatigheid aan asook die versuim om onreëlmatige betalings aan Medicare24 te […]
The headlines of the leading newspapers on 22 April 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the commissioner of police, general Fannie Masemola has been charged with contravening the Public Finance Management Act in a 360-million-rand tender. The state alleges gross negligence and the failure to stop irregular payments to Medicare24. # And the Netwerk24 website: […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 21 April 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die staatskapingstender ten bedrae van 2,5-miljard-rand waarby die voormalige bestuurshoof van Eskom, Matshela Koko, betrek word, word in die hof getoets. Koko sê daar word vals klagtes teen hom ingedien en die betrokkenheid van die ABB-groep moet ondersoek word. […]