Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 14 Julie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, Patrick Dlamini, is voorlopig geskors nadat inligtng van ‘n fluitjieblaser ontvang is. # En die Netwerk24-webblad: Berig president Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners moet op Mandela-dag opnuut fokus op die stryd teen armoede, […]
The headlines of the leading newspapers on 14 July 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the CEO of the Public Investment Corporation, Patrick Dlamini, has been provisionally suspended after receiving information from a whistleblower. # And the Netwerk24 website: Reports president Cyril Ramaphosa says South Africans must refocus on the fight against poverty, inequality and […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Julie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Suid-Afrikaanse Reserwebank ontwikkel tans nuwe raamwerke om kriptogeldeenheidgebruik te reguleer. Die koerant skryf die bank fokus op die integrasie van digitale bates in binnelandse en oorgrens-betalings. # En die Netwerk24-webblad: Berig die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, […]
The headlines of the leading newspapers on 13 July 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the South African Reserve Bank is currently developing new frameworks to regulate cryptocurrency use. The newspaper writes that the bank is focusing on integrating digital assets into domestic and cross-border payments. # And the Netwerk24 website: Reports the minister of […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 10 Julie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die daling van 4,3-persent in die vervaardigingsektor dui op swak BBP-groei, wat ‘n besluit oor die repokoers bemoeilik. Die sektor se jaarlikse daling beklemtoon sy volgehoue stryd weens olieprysskokke. # Mail & Guardian: Skryf die voormalige DA-leier, John Steenhuisen, […]
The headlines of the leading newspapers on 10 July 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the 4.3-percent decline in the manufacturing sector indicates weak GDP growth, which complicates a decision on the repo rate. The sector’s annual decline highlights its continued struggle due to oil price shocks. # Mail & Guardian: Writes former DA leader […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 09 Julie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Nasionale Tesourie stel ondersoek in na transversale kontrakte. Dit volg nadat bewyse wat deur die Madlanga-komissie op ’n foon gevind is ‘n voormalige hoofdirekteur, Molefe Fani, met vermeende omkoopgeld en kontrakmanipulasie verbind. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]
The headlines of the leading newspapers on 09 July 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports National Treasury is investigating transversal contracts. This follows evidence found on a phone by the Madlanga Commission linking a former chief executive, Molefe Fani, to alleged bribery and contract manipulation. # And the Netwerk24 website: Reports Johannesburg mayor, Dada Morero, […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 08 Julie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Tesourie het die fondse van 69 munisipaliteite landswyd bevries weens finansiële wanbestuur. Die koerant skryf die fondse vir Julie vir stede soos Johannesburg en Buffalo City word teruggehou om fiskale dissipline af te dwing. # En die Netwerk24-webblad: […]