Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 November 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig mynbouproduksie het in September verder gedaal met 10,7-persent. Die grootste afnames is in ystererts, steenkool, platinum en diamante. Voorts staar die mynbousektor ook hernude druk op bedryfskoste in die gesig. # Mail & Guardian: Lei met: “COALITION HORSE TRADING”. […]
The headlines of the leading newspapers on 12 November 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports Woolworths shares experienced their worst day since 2020, as growth in the food division has stagnated. Sales at Country Road have also dropped sharply, while the former sister company, David Jones, has been placed under administration. Woolworths executive Sam Ngumeni […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 12 November 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig Woolworths-aandele het die swakste dag sedert 2020 beleef omdat groei in die voedselafdeling stagneer. Verkope by Country Road daal ook skerp met die voormalige sustermaatskappy, David Jones, wat onder administrasie geplaas is. Woolworths se uitvoerende hoof, Sam Ngumeni, sê […]
The headlines of the leading newspapers on 11 November 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports Chinese car manufacturers in South Africa are under scrutiny as more vehicles are recalled. The recall affects nearly 23-thousand Chery and Omoda vehicles manufactured in 2022/23. # And the Netwerk24 website: Firstly, reports on the Jayden-Lee Meek murder case. It […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 11 November 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig Chinese motorvervaardigers in Suid-Afrika is in die soeklig namate meer voertuie herroep word. Die onttrekking raak byna 23-duisend Chery- en Omoda-voertuie wat in 2022/23 vervaardig is. # En die Netwerk24-webblad: Berig eerstens oor die Jayden-Lee Meek-moordsaak. Dit het in […]
The headlines of the leading newspapers on 10 November 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports on Cat Matlala’s appearance before the Madlanga Commission. He testified that he paid 500-thousand-rand to former deputy commissioner Shadrack Sibiya after Sibiya threatened his family. He denied that this was a bribe. Matlala also alleged that former deputy minister Bernice […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 10 November 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig oor Cat Matlala se verskyning voor die Madlanga-kommissie. Hy het getuig dat hy 500-duisend-rand aan die voormalige adjunkkommisaris Shadrack Sibiya betaal het nadat hy sy familie gedreig het. Hy het ontken dit was omkoopgeld. Matlala het ook beweer die […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 09 November 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die ANC staan voor moeilike koalisiegesprekke ná die party se verkiesingsterugslag. En oor die DA skryf die koerant die party volg ‘n nasionale strategie vir koalisie-onderhandelinge wat onder federale leiding sal plaasvind. # En die Netwerk24-webblad: Berig president Cyril […]
The headlines of the leading newspapers on 09 November 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the ANC faces difficult coalition talks following the party’s electoral setback. Regarding the DA, the paper writes the party is pursuing a national strategy for coalition negotiations, which will be conducted under federal leadership. # And the Netwerk24 website: Reports […]