The headlines of the leading newspapers on 18 June 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports a steel tariff of 52-percent has been introduced despite warnings about its impact on building costs in townships. The paper writes there are concerns about the impact of the steel tax on the cost of housing for the poor. # […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 18 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig ‘n staaltarief van 52-persent is ingestel ten spyte van waarskuwings oor die uitwerking daarvan op die boukoste in townships. Die koerant skryf daar heers kommer oor wat die uitwerking van die staalbelasting gaan wees op die dakkoste vir armes. […]
The headlines of the leading newspapers on 17 June 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the African Union’s mid-year coordination summit and the first El Alamein Africa Forum, originally planned for 25 to 27 June, have been postponed due to the spread of the Ebola virus in several African countries. # And the Netwerk24 website: […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 17 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Afrika-Unie se halfjaarlikse koördineringsberaad en die eerste El Alamein Afrika-forum, wat oorspronklik vir 25 tot 27 Junie beplan was, is uitgestel weens die wydverspreide voorkoms van die Ebola-virus in verskeie Afrikalande. # En die Netwerk24-webblad: Berig eerstens die […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig brandstofprysstygings het Suid-Afrikaanse elektriese voertuigverkope aangehelp. Dit volg nadat meer bekostigbare elektriese voertuie die mark betree het. # En die Netwerk24-webblad: Het teen vroegoggend nog gelei met Rapport-stories. De webblad berig oor die boedeltwis tussen professor Peter Raper van […]
The headlines of the leading newspapers on 15 June 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports fuel price hikes have helped South African electric vehicle sales. This follows the entry of more affordable electric vehicles into the market. # And the Netwerk24 website: Was still leading with Rapport stories by early morning. The website reports on […]
The headlines of the leading newspapers on 12 June 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports Western Cape Premier Alan Winde has applied for nine-billion-rand in financial support to repair storm damage in the province. He says the cost will have a huge impact on the provincial budget. # Mail & Guardian: Reports on the 50th […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 12 Junie 2026:. NASIONAAL: # Business Day: Berig die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het aansoek gedoen vir nege-miljard-rand se finansiële steun om die stormskade in die provinsie te herstel. Hy sê die koste sal ‘n reuse-uitwerking hê op die provinsiale begroting. # Mail & Guardian: Doen verslag […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 11 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Stad Tshwane het ‘n hofstryd teen Eskom en die energiereguleerder Nersa gewen, wat moontlik ‘n bykomende 125-miljoen-rand per maand in inkomste kan verseker. Die koerant skryf die Hooggeregshof het Nersa se aansoek ter syde gestel wat Eskom die […]