# Die kantoor van die Verenigde Nasies se Hoëkommissaris vir Menseregte het Israel se militêre operasies in die besette Wesoewer veroordeel en gesê die aanvalle op Palestyne hier is ‘n nuwe laagtepunt. Israelse soldate het sowat 20 Palestynse gesinne na bewering om veiligheidsredes uit Qusra verwyder. Ajith Sunghay van die VN sê Palestyne wat in […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê Suid-Afrika moet doelgerig seker maak vroue is deel van ontwikkeling, opleidingsgeleenthede, werwingstrategieë en leierskapsmoontlikhede in die lugvaartsektor. Die land het meer as 33-duisend-500 gelisensieerde beroepspersone in lugvaart, en byna ses-duisend-800 is vroue. Creecy sê haar departement het in die 2025/2026-boekjaar 317 van 460 kontrakte ter waarde van […]
# Transnet is op soek na vennote uit die privaatsektor om Suid-Afrika se B-Netwerk spoorlyne van sowat nege-duisend-98-kilometer te herstel, bestuur en in stand te hou. Die regering het deur die Transnet Spoor Infrastruktuurbestuurder ‘n versoek om inligting publiseer waarin belangstellende partye genooi word om voorstelle vir vennootskapgeleenthede voor te lê. Die uitvoerende hoof van […]
# Tennis: Die vyfde gekeurde Ben Shelton het sy Kanadese Ope-kroon in Montreal suksesvol verdedig en sy tweede ATP Meesters 1000-titel opgeraap. Die Amerikaner het sy landgenoot, Brandon Nakashima, verslaan en die vierde man hierdie eeu geword om sy Kanadese titel suksesvol te verdedig. Die ander drie is Andy Murray, Novak Djokovic en Rafael Nadal. […]
# Die National Coloured Congress se leier, Fadiel Adams, sê hy die Parlement aankla van laster. Dit volg nadat die Parlement verklaar het sy rekords ondersteun nie Adams se bewerings voor die Madlanga-kommissie dat sy skootrekenaar stukkend was nie. Die Parlement sê hy het toegang tot ander toestelle gehad om sy werk te doen. Adams […]
The headlines of the leading newspapers on 14 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the Madlanga Commission heard evidence that the KwaZulu-Natal police’s version of the death of taxi boss Bevan Loftus is highly unlikely and that it was rather a contract killing under the cover of a police operation. The commander of the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 14 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Madlanga-kommissie het getuienis aangehoor dat die KwaZulu-Natalse polisie se weergawe van die dood van die taxibaas, Bevan Loftus, hoogs onwaarskynlik is en dat dit eerder ‘n huurmoord onder die dekmantel van ‘n polisie-optrede was. Die bevelvoerder van die […]
# Amerika se minister van Finansies, Scott Bessent, sê hulle sal voortgaan om Iran ekonomies te isoleer en sy hawens te blokkeer. Verlede week het Amerika se Tesourie-departement se kantoor vir beheer oor buitelandse bates, sanksies ingestel op individue, beurse en maatskappye in verskeie lande wat beskuldig word dat hulle Iran se Shahr Bank help […]
# Sokker: Suid-Afrika het Nigerië met 2-1 geklop in hul Afrikabeker vir Vroue-uitspeelwedstryd in Marokko en kwalifiseer nou vir die FIFA-uitspeeltoernooi vir volgende jaar se Wêreldbeker in Brasilië. Thembi Kgatlana en Refiloe Jane se doele het Banyana Banyana se oorwinning beklink. Die kwalifiseringsproses se volgende fase vind in November plaas. Dit bestaan uit twee spanne […]