# Vyf-en-twintig mense, insluitend vier tronkbewaarders, is dood en meer as 100 mense beseer in die ergste geweld in ‘n Sri Lankaanse gevangenis in langer as vyf jaar. Die plaaslike polisie sê die gewondes is gehaas na die Negombo-hospitaal, noord van die hoofstad, Colombo. Die geweld het ontstaan ná gevegte tussen twee dwelmbendes. Daar is […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus made sweeping changes to the squad that humiliated England 45-21 on Saturday, keeping only five members of the starting team for this coming weekend’s Nations Championship clash with Scotland at Loftus. They are Jesse Kriel, Damian Willemse, Paul de Villiers, Ruan Nortjé and Pieter-Steph du Toit, who will retain […]
# Krieket: Die kaptein van Engeland se vrouespan, Nat Sciver-Brunt, ontken dat sy oorweeg om uit te tree en wil steeds in groot toernooie speel. Australië het Engeland gister op Lord’s met sewe paaltjies verslaan om die T20-Wêreldbekertoernooi ‘n rekord sewende keer te wen. Die 33-jarige Sciver-Brunt, wat die hele toernooi met ‘n kuitspierbesering gesukkel […]
# Die Nasionale Kunstefees het aangekondig Palesa Kadi is vanaf volgende maand sy nuwe uitvoerende hoof. Die aankondiging is gedoen ná vanjaar se suksesvolle fees in Makhanda in die Oos-Kaap, wat oor elf dae groot gehore gelok het na ‘n propvol program met plaaslike en internasionale vertonings deur opkomende en gevestigde kunstenaars. Kadi sê die […]
# Die dodetal in Rusland se jongste missiel- en hommeltuigaanvalle op die Oekraïense hoofstad, Kiëf, staan tans op tien, met minstens 46 mense gewond. Vanoggend se aanvalle het sowat 15 woonstel- en ander geboue erg beskadig. Die Russiese Ministerie van Verdediging beweer militêre en energie-aanlegte in die stad en die omgewing is getref, sowel as […]
# Sokker: Noorweë het die vyfmalige kampioen, Brasilië, in New Jersey 2-1 verslaan en die eerste keer deurgedring na die kwarteindronde van die Wêreldbekertoernooi. Erling Haaland het in die tweede helfte twee doele aangeteken en Neymar se laat doel vir Brasilië was nie genoeg vir Carlo Ancelotti se span nie. Engeland het die mede-gasheer, Mexiko, […]
# Toetse het begin vir moontlike behandeling van die virus-stam wat die dodelike Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo veroorsaak het. Meer as een-duisend-400 gevalle en 438 sterftes is bevestig. Daar is tans geen goedgekeurde entstowwe of behandelings vir die hoogs aansteeklike stam nie. Die toetse word geborg deur die Wêreldgesondheidsorganisasie en gekoördineer deur […]
# ‘n Oekraïense vrou as ‘n man vermom was, is die hoofverdagte in ‘n bomaanval wat Maandag ‘n Oekraïense magnaat in Monaco gewond het. Die nege-en-dertigjarige Anastasiia Berezovska word gesoek sedert ‘n bom by die ingang van een van Monaco se deftigste woonstelgeboue ontplof het, met die Oekraïens-gebore sakeman Vadym Yermolaiev as teiken. Die bomaanval […]
# Fietsry: Die viermalige Tour de France-kampioen Chris Froome het uitgetree en sy roemryke loopbaan van meer as twee dekades afgesluit. Die 41-jarige het sy besluit aangekondig kort voor die aanvang van vanjaar se tydren, wat môre begin en die 26ste in Parys eindig. Froome het nie weer aan ‘n wedren deelgeneem nadat hy verlede […]