# ActionSA het die Inligtingsreguleerder genader vir toegang tot dokumente oor die Phala Phala-skandaal. Die party versoek president Cyril Ramaphosa se beëdigde verklaring en finansiële rekords oor die beweerde beplanner van die inbraak op sy plaas in Limpopo in 2020, Imanuwela David. Woordvoerder Michael Beaumont sê dit kan teenstrydighede openbaar tussen die aangemelde gesteelde bedrag […]
# Sokker: Die 41-jarige Cristiano Ronaldo sê hy het tyd nodig om sy toekoms by Portugal te oorweeg na sy land uit die Wêreldbekertoernooi geskakel is deur ‘n nederlaag van 1-0 teen Spanje, wat dit sy laaste wedstryd in die kompetisie gemaak het. Portugal se afrigter, Roberto Martinez, het terselfdertyd sy bedanking aangekondig. Ronaldo sê […]
# Rugby: The Springboks’ injury list is growing. Concussion will keep lock Eben Etzebeth out of the next Nations Cup encounters against Scotland and Wales, and he is only expected to return to action next month. Captain Siya Kolisi also had to withdraw from the match against England, but is expected to be fit to […]
# Tennis: Die All England Club het aan elf spelers boetes van altesaam 739-duisend-rand opgelê na Wimbledon se kwalifiserende rondes en die eerste week van die hooftrekking. Dis vir oortredings soos hoorbare onwelvoeglikheid, misbruik van rakette of swak sportmanskap. Die Fransman Corentin Moutet het die grootste boete van ongeveer 122-duisend-rand gekry nadat hy sy raket […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he wants to give as many players as possible the opportunity to experience Test rugby. He rang the changes for Saturday’s Nations Championship match against Scotland at Loftus, leaving only five players in the starting 15 that beat England 45-21 at Ellis Park over the weekend. Pieter-Steph du […]
# Soccer: Brazilian great Neymar departs as Brazil’s all-time top scorer after a glittering international career spanning 16 years. It ended on a low after his country lost to Norway in New Jersey in the US in the World Cup’s round of 16. The 34-year-old midfielder confirmed his retirement after scoring his country’s only goal […]
# Sokker: Die Europese beheerliggaam, UEFA het teen FIFA se besluit uitgevaar om die Amerikaanse doelskieter Folarin Balogun se rooikaart in die Wêreldbeker-toernooi te herroep nadat president Donald Trump FIFA-president Gianni Infantino gevra het om die saak te hersien. UEFA sê FIFA het ‘n rooi lyn oorgeskry en die integriteit van die spel ondermyn met […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het skynbaar sy onenigheid met die Italiaanse eerste minister, Giorgia Meloni, verder aangeblaas deur ‘n foto van haar op sy Truth Social-platform te plaas met die onderskrif, “weerhoudingsbevel benodig”. Meloni het Trump onlangs beskuldig dat hy ‘n storie opgemaak het nadat hy aan ‘n Italiaanse televisiekanaal gesê het sy […]
# Forum for South Africa vra dat die Madlanga-kommissie nog twee tot drie jaar voortduur, aangesien korrupsie, magsmisbruik en die plundering van openbare fondse ontbloot word. Tebogo Mashilompane van FOSA sê diegene wat betrek word, moet aanspreeklik gehou word, ongeag hul posisie. Hy prys ook die Kwazulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en sê sy onthullings het […]