Skip to content

Konstitusionele Hof beslis ten gunste van ANC oor kandidatelyste [KLANK]

# Die Konstitusionele Hof het ten gunste van die ANC beslis in sy geskil met die Verkiesingskommissie rakende 181 kandidate uit ses munisipaliteite wat uitgesluit is van 4 November se plaaslike regeringsverkiesing. Die munisipaliteite is Port St Johns, Ngquza Hill, Walter Sisulu en Sondagsriviervallei in die Oos-Kaap, Mangaung in die Vrystaat en uMshwathi in KwaZulu-Natal. Regter Rammaka Mathopo het die kommissie se besluit tersyde gestel om die party se kandidatelyste te verwerp:

ENG-MathopoOnANC-IEC