Skip to content

Krieket: Shaun Pollock ten gunste van pienk bal as oplossing vir swak lig [KLANK]

# Krieket: Die gewese Protea-kaptein en -snelbouler, Shaun Pollock, sê skeidsregters moet toegelaat word om van ‘n rooi na ʼn pienk bal oor te skakel sodat spel kan voortgaan. Spel moes vroeg gestaak word op die eerste drie dae van die eerste toets tussen Suid-Afrika en Australië in Durban weens swak lig. ʼn Pienk bal mag gebruik word indien albei spanne vooraf instem. Pollock verstaan nie die stigma wat aan die pienk bal kleef nie:

ENG PollockOnPinkBall