# Golf: South African Louis Oosthuizen will return to the DP World Tour after deciding to leave LIV Golf. The 44-year-old joined LIV five years ago, but the league is experienced an uncertain future after Saudi Arabia’s Public Investment Fund withdrew its financial backing. Oosthuizen says the decision was one of the hardest of his […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ‘n tydelike verlaging van die brandstofheffing aangekondig om druk op huishoudings en ondernemings te verlig. Die heffing sal van 4 November tot 1 Desember verminder word met een-rand-50-sent per liter petrol en drie-rand per liter diesel. Godongwana sê die Tesourie het sy vooruitskatting vir belastinginkomste met 17,1-miljard-rand […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspelling vir vanjaar van 1,6- na 1,2-persent verminder. Godongwana het tydens sy mediumtermyn-begrotingsverklaring gesê die groei bly te laag, ondanks die regering se pogings om openbare finansies te bestendig en skuld te verminder:
# Huldeblyke stroom in vir die 65-jarige Janine Lochrenberg, wat gister in ‘n haai-aanval op Orientstrand in KuGompo City in die Oos-Kaap gesterf het. Die afgetrede kernradiograaf en mediese fisikus was ook ‘n talentvolle musikant en ‘n ywerige oopwaterswemmer. Sy word beskryf as intelligent, bedagsaam en dapper. Die Oos-Londense Oopwater-swemvereniging sê Lochrenberg is dood waar […]
# Cricket: South Africa bowled Australia out for just 99 on the penultimate day of the second Test in Gqeberha for a first innings lead of 326 runs. Fast bowler Marco Jansen was the destroyer-in-chief, claiming five wickets and conceding just 33 runs. Kagiso Rabada and Wiaan Mulder both took two wickets and Anrich Nortjé […]
# Die Staatsveiligheidsagentskap vra ‘n verbod op alle media-en openbare toegang tydens die verhoor van die voormalige intelligensie-amptenare Thulani Dlomo en Patrick Mshothola in die Hooggeregshof in Pretoria. Hulle staan tereg op aanklagte van korrupsie en die beweerde misbruik van intelligensiefondse. Die agentskap voer aan verrigtinge kan sensitiewe veiligheids-inligting blootlê. Voorstanders van mediavryheid betwis egter […]
# Rugby: Rising Bulls star Reinhardt Ludwig extended his contract until the end of 2030. He came through the ranks after finishing school in Pretoria, and his versatility as flank or lock has become more important after Ruan Nortjé departed at the end of last season. Twenty-four-year-old Ludwig says it means a lot to him […]
# Cricket: South Africa had a very productive fourth morning in the second Test against Australia in Gqeberha when fast bowler Marco Jansen took four wickets. The visitors resumed their first innings on three for one after Kagiso Rabada removed Nic Maddison yesterday. That happened after captain Temba Bavuma steered South Africa to 425 for […]
# Die Oos-Kaapse polisie het ‘n multidissiplinêre reaksiespan ontplooi ná ‘n bomdreigement oor ‘n vliegtuig op die King Phalo-lughawe in KuGompo City. Woordvoerder Nobuntu Gantana sê ‘n anonieme oproep het beweer daar is ‘n bom aan boord. Al 184 passasiers het die vliegtuig veilig verlaat, terwyl dit ingevolge veiligheidsprosedures beveilig word. Die reaksiespan sluit plofstofkundiges, […]