# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, het hom aan die Cincinnati-ope onttrek weens ‘n knaende polsbesering. Die Spanjaard het in April laas mededingend gespeel toe die besering hom uit die Barcelona-ope gedwing het. Hy het ook die kans misgeloop om sy Franse Ope-titel te verdedig en ‘n poging om Wimbledon ‘n derde keer te […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, herbevestig die regering se verbintenis tot die bevordering van geslagsgelykheid en om vroue se nalatenskap te eer met die eerste Portraits of Power-uitstalling. Dit bring hulde aan Charlotte Maxeke se bydraes. Ntshavheni sê dié verbintenis is in die Grondwet geanker en word weerspieël in beleide, programme en […]
# Die Departement van Water en Sanitasie vra Suid-Afrikaners om die 17-jarige Sikhulile Nkosi te ondersteun terwyl hy voorberei om die land later die maand in Stockholm, Swede, te verteenwoordig op die Junior Waterprys-geleentheid. Die graad 11-leerder van die Sekondêre Skool Sitintile in Mbombela, Mpumalanga, het die Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys gewen vir die ontwikkeling van ‘n […]
# Krieket: Suid-Afrika se voormalige kaptein, Graeme Smith, sê die uitbreiding van volgende jaar se Een-dag-Wêreldbeker vir mans van 10 na 14 spanne weerspieël voortgesette groei in die internasionale spel. Die toernooi keer ná 24 jaar terug na Afrika met Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië as medegashere. Smith sê die uitbreiding laat meer nasies toe om […]
# Rugby: Springbok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu is opgewonde om terug te wees en sê hy kan nie wag vir sy eerste wedstryd van die seisoen nie. Hy het Julie se toetse misgeloop nadat hy in Mei sy enkel beseer het in die Stormers se Verenigde Rugbykampioenskaps-kwarteindstryd teen Cardiff, en daarna ʼn suksesvolle operasie ondergaan. Feinberg-Mngomezulu speel […]
# Rugby: Only four referees were named for the All Blacks’ matches in South Africa, with England’s Karl Dickson handling Friday’s opening match against the Stormers in Cape Town. Compatriot Matthew Carling will officiate the Sharks match in Durban, and the first Test at Ellis Park. Nika Amashukeli of Georgia will referee the Bulls game […]
# Rugby: The Stormers will draw on Western Province’s team of 1976 when they play the All Blacks in their tour opener in Cape Town on Friday. It’s 50 years since the home team had last played New Zealand, winning 12-11 at Newlands. Assistant coach Rito Hlungwani says the current players were given a presentation […]
# Cricket: England’s former captain, Ben Stokes, eyes a return to the national set-up as coach in future. The 35-year-old allrounder retired from the international game in June. Stokes also expressed surprise because Joe Root was named his successor as Test captain instead of white-ball captain Harry Brook. He says he wishes Root only success, […]
# ‘n Franse werknemer by die nuut-geopende Club Med-oord aan die Noordkus van KwaZulu-Natal het in die hof verskyn op aanklagte van verkragting en seksuele aanranding waarby ‘n tienerseun betrokke was. Die 35-jarige beskuldigde het die seun na bewering aangerand terwyl sy gesin by die oord vakansie gehou het. Aanklaers sê die slagoffer is te […]