# Rugby: Die All Black-senter Billy Proctor is uit die res van die Greatest Rivalry-toer na hy sy bladbeen gebreek het in Vrydag se oorwinning van 38-21 oor die Stormers in Kaapstad. Die losskakel Richie Mo’unga is as sy plaasvervanger opgeroep en sal môre in Johannesburg aankom. Die 32-jarige Mo’unga het die afgelope drie jaar […]
# Cricket: Proteas coach Shukri Conrad says Duan Jansen is a dynamic allrounder cut from the same cloth as his twin brother, Marco, and has been on his radar for some time. Marco shone for South Africa with bat and ball since 2021. Duan is expected to make his debut for his country in next […]
# Rugby: The Stormers-23’s coach, Tom Dawson-Squibb, made five changes to his side for Saturday’s Currie Cup match against the Pumas in Mbombela. The team lost two of their previous four matches, including against the Free State last weekend, and is currently sixth on the log. Dawson-Squibb says his men will need an 80-minute performance […]
# Singapoer en Suid-Korea het die Amerikaanse kruidenierswinkel Trader Joe se gewilde Everything But the Bagel-geurmiddels van aanlynplatforms verwyder omdat dit papawersaad bevat. Die sade kan gedurende die oes met opiate besmet word. Albei lande het ‘n streng beleid oor beheerde dwelms. Suid-Koreaanse toetse het glo morfien en kodeïen in die produk gevind. Singapoer het […]
# ‘n Twee-en-dertigjarige vrou is na 36 uur lewend uit die puin gered na ‘n aardbewing van 7,4 in die weste van Colombia. Daniela Largo is na ‘n tien-uur lange reddingspoging uit ‘n ineengestorte gebou in Pereira gehaal. Brandbestryders het twee tonnels gegrawe en een gebruik om suurstof te verskaf voordat hulle haar deur die […]
# Sokker: Die Portugese superster Cristiano Ronaldo is met sy jarelange lewensmaat, Georgina Rodríguez, getroud in ‘n burgerlike seremonie met hulle kinders teenwoordig. Ronaldo het altesaam vyf kinders, twee saam met Rodríguez, en sy het ook gehelp om sy ander drie kinders groot te maak. Hulle is al tien jaar saam en het verlede jaar […]
# ‘n Drie-en-twintigjarige man wat aangekla word van die moord op vier mense in Reigerpark aan die Gautengse Oos-rand word aangehou na sy verskyning in die Boksburgse Landdroshof. Regan Collis staan tereg op vier aanklagte van moord, vyf van poging tot moord, twee van roof en twee van vuurwapen-verwante oortredings. Die slagoffers is twee lede […]
# Die adjunkdirekteur van Ondersoeke in die KwaZulu-Natalse Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Len John, sê misdaadsindikate verhoog die gevaar dat wetstoepassing en strafregsprosesse deur korrupsie ondermyn kan word. Hy het die betrokkenheid van taakspanne en mededingende misdaadgroepe voor die Madlanga-kommissie beweer. John sê daar is ‘n prima facie-saak teen die offisier Deena Govender wat taakspanne ontplooi het […]
# Die adjunkdirekteur van Ondersoeke in die KwaZulu-Natalse Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Len John, het voor die Madlanga-kommissie getuig sekere polisiebeamptes word verbind met die insleepbedryf en beskryf dit as vrye toegang tot misdaad. Hy beweer insleepdienste word gebruik om dwelms te vervoer, met polisielede wat hierby betrokke is. John beklemtoon dit blyk asof die bedryf en […]