Skip to content

De Kock beweer politieke leiers was bewus van misdade in apartheidsera [KLANK]

# Die voormalige apartheids-polisie-offisier, Eugene de Kock, het voor die Waarheids- en Versoeningskommissie-ondersoek getuig senior politieke ampsdraers was bewus van misdade en was daarby betrokke. Hy beweer die destydse minister van Wet en Orde, Louis le Grange, het die bomaanval op ANC-kantore in Londen goedgekeur en Adriaan Vlok, wat dieselfde portefeulje beklee het, het hom gelukgewens ná die bomaanvalle op die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en COSATU. De Kock sê senior polisie-generaals is nooit vervolg nie:

ENG-DeKockOnMinisters