# Die Kanadese premier, Mark Carney, sê sy Liberale regering gaan binnekort wetgewing instel oor dwangarbeid in voorsieningskettings. Amerika het nuwe tariewe van 10- tot 12,5-persent voorgestel vir meer as 60 lande wat hy sê nie aandag gee aan die invoer van goedere wat met dwangarbeid vervaardig is nie. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger het ‘n heffing […]
# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het ‘n voorstel goedgekeur om president Donald Trump se oorlogsmagte in Iran te beperk. Dit is met 215 stemme teenoor 208 aanvaar toe vier Republikeine daarvoor gestem het. Die besluit moet nog deur die Republikeins-beheerde Senaat goedgekeur word, wat Trump sal verplig om Kongres-goedkeuring te kry vir verdere militêre […]
# Rugby: Nine South Africans were included in the United Rugby Championship’s Elite 15 announced by the organisers and named by a media panel. The Stormers are being represented by Springbok flyhalf Sacha Feinberg-Mngomezulu, loosehead Ntuthuko Mchunu and eighthman Evan Roos, and the Bulls by hooker Johan Grobbelaar, lock Cobus Wiese and scrumhalf Embrose Papier. […]
# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, het Jofra Archer verdedig nadat die snelbouler onder kritiek deurgeloop het het oor sy afwesigheid in die groep na sy betrokkenheid by die Indiese Premierliga. Archer sal die eerste toets teen Nieu-Seeland misloop wat vandag op Lord’s begin, en is dalk nie gereed om te speel in die […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het positief getoets vir Covid-19 en is in self-afsondering om te herstel. Hy het verlede week in die Parlement sy departement se begroting ter tafel te lê en sy laaste oorsese reis was verlede maand toe hy die Wêreld-waterstofberaad in Nederland bygewoon het. Die departement […]
# Rugby: French broadcaster Canal-Ploes reached an agreement with World Rugby to broadcast the next men’s and women’s World Cups and other tournaments on SuperSport across Sub-Saharan Africa. It recently acquired the Multichoice Group. South Africa and Zimbabwe will represent the continent at the men’s tournament in Australia next year, when it will be expanded […]
# Soccer: Iran’s World Cup squad will arrive in Mexico on Sunday, where they will be stationed throughout the tournament and only travel to the US for matches. They will depart from Turkey after attended a training camp. Tensions over the war between the US and Iran reportedly complicated the issue of US visas, prompting […]
# Sokker: Die Spaanse owerhede het ‘n beplande internasionale vriendskaplike wedstryd in Spanje tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en Chili gekanselleer weens kommer oor die Ebola-uitbraak in die DRK. Die wedstryd sou Dinsdag plaasvind as deel van die spanne se voorbereidings vir die Wêreldbeker-toernooi in Noord-Amerika. Plaaslike amptenare sê die besluit is as ‘n […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, verwelkom die inhegtenisnemings van twee verdagtes in Mosambiek in verband met die moord op die Suid-Afrikaanse toeriste, Dina en Ernst Marais, in die Krugerwildtuin in Limpopo. Die verdagtes is aangekeer danksy samewerking tussen Mosambiekse ondersoekbeamptes, bewaringsvennote en veldwagters. Aucamp sê dis ‘n belangrike stap […]