Skip to content

Minister Hlabisa sê die OVK en die regering is gereed vir die verkiesing [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê logistieke, tegniese en veiligheidsreëlings vorder goed vir volgende Woensdag se plaaslike regeringsverkiesing. Byna 29,2-miljoen Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem en 546 politieke partye gaan deelneem. Kiesers sal uit sowat 137-duisend kandidate kan kies vir net meer as 10-duisend-500 raadsposisies. Hlabisa is die voorsitter van die tussenministeriële komitee oor Plaaslike Regering. Hy het aan die SABC gesê hul het volle vertroue in die Verkiesingskommissie:

ENG HlabisaOnElectionsReadiness