# Cricket: Spinner Björn Fortuin will captain the Proteas in the T20 tri-series in Namibia, as well as a one-day series. South Africa and its co-hosts for next year’s one-day World Cup, Namibia and Zimbabwe, will play in the capital of Windhoek from the 28th, followed by three ODI’s against the hosts. The brothers of […]
# Rugby: Lock Miles Amatosero will miss at least the Wallabies’ next match after his red card during last weekend’s victory over Japan in Osaka. He was sent off for dangerous play in the 33rd minute. Amatorsero won’t feature in this coming weekend’s return clash in Townsville, and will also miss a club match for Gordon, […]
# Drie bemanningslede is dood in ‘n vermoedelike Houthi-aanval op ‘n vragskip in Jemen se Straat van Bab el-Mandeb. Die Jemenitiese kuswag en militêre bronne sê die skip onder ‘n Tanzaniese vlag is getref deur ‘n projektiel aan die kus van al-Mokha. Twee Pakistanse bemanningslede en een Indonesiër is volgens berigte dood. Britse maritieme owerhede […]
# Sokker: Die Argentynse ster-speler Lionel Messi se regspan oorweeg glo regstappe teen plaaslike mediagroepe oor beweerde skending van privaatheid tydens die afskeidseremonie vir sy pa, Jorge, wat die naweek dood is. Die familie het blykbaar beswaar gemaak teen media-dekking van die privaat diens in Rosario. Messi, wat onlangs teruggekeer het huis toe om sy […]
# ‘n Siriese hof het die ontsetelde voormalige president Bashar al-Assad in absentia ter dood veroordeel nadat hy skuldig bevind is aan oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom tydens die land se burgeroorlog. Assad het saam met sy gesin na Moskou gevlug nadat sy regime in Desember 2024 omvergewerp is, wat meer as vyf dekades […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het vier konsepwetsontwerpe aangekondig om bestaande wette te versterk. Dit sluit strenger strawwe vir onwettige mynbou in en maak voorsiening vir misdrywe wat verband hou met sameswering en die aanhitsing tot ernstige misdade, asook strenger maatreëls vir trusts. Die Hof vir Klein Eise se bedrag […]
# FMD Response SA sê Suid-Afrika moet wye, gelyktydige immuniteit onder beeste bereik om die oordragsiklus van bek-en-klouseer te verbreek en weer toegang tot voorkeur-uitvoermarkte te verkry. Woordvoerder Andrew Morphew sê minstens 80-persent van beeste moet binne ses tot agt weke immuun wees, eerder as deur ‘n geleidelike inentingsprogram. Hy sê hoewel die privaat sektor […]
# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die National Coloured Congress se parlementslid, Fadiel Adams, tereggewys oor die laat indiening van sy verklaring. Adams skryf dit toe aan probleme met sy skootrekenaar en sê hy het sy bes probeer om die sperdatum te haal. Madlanga verwerp dit as ongeloofwaardig. Hy het Adams […]
# Die Kaapse Forum sê Wes-Kaapse gemeenskappe moet meer wetstoepassingsmagte hê om toenemende geweldsmisdaad aan te pak. Die burgerregte-organisasie betoog vandag voor die Parlement in Kaapstad en eis dat wetstoepassingsmagte na die Wes-Kaap oorgedra word. Uitvoerende voorsitter Heindrich Wyngaard sê inwoners moet deur ‘n provinsiale referendum ook ‘n sê hê. Hy sê die betoging val […]