# Cricket: Kyle Verreynne, David Bedingham and Senurant Muthusamy won’t play for South Africa in the two-match Test series against Bangladesh at the Highveld from the middle of this month. Anrich Nortjé, Zubayr Hamza and Tony de Zorzi all return from injury. Coach Shukri Conrad says after the series victory over Australia, they will now […]
# Cricket: Australia’s women’s team will tour South Africa next year for three T20s, three one-day matches and a one-off Test. The dates have been moved after confirmation the inaugural Women’s Champions Trophy will take place in India from 14 to 28 February. The T20s will be played in Kimberley, Benoni and KuGompo City in […]
# Gholf: Die tweemalige Meesterskampioen Bubba Watson is op pad na Sun City. Hy sal van 3 tot 6 Desember sy debuut in die Nedbank-gholfuitdaagtoernooi maak ter ere van Gary Player. Watson is die vierde Meesterskampioen in vanjaar se deelnemersveld vir “Afrika se major” by die opgeknapte Gary Player-buiteklub. Hy sluit aan by die huidige […]
# Die Verkiesingskommissie sê die eerste dag van spesiale stemmery vir Woensdag se munisipale verkiesing het goed verloop, met bykans 99-persent van stempunte wat betyds geopen het. Die OVK sê sake het meestal vlot verloop, hoewel sommige stempunte in Kaapstad vertragings ondervind het. Adjunk-uitvoerende hoof Masego Sheburi het kiesers aangemoedig om hul stembesonderhede na te […]
# AgriSA sê Suid-Afrikaanse boere benodig regverdiger landboupryse en meer ondersteuning te midde van stygende koste en kleiner winsmarges. Die organisasie steun Graan SA se kommer oor die prys van sojabone en die uitwerking op produsente. AgriSA vra die Johannesburgse Aandelebeurs om sy prysbepalings-meganismes te hersien om te verseker dit weerspieël werklike marktoestande. AgriSA se […]
# Die Verkiesingskommissie het bevestig 217 stempunte in Kaapstad ondervind vertragings met die ontvangs van stembriewe op die eerste dag vir spesiale stemme. Die Wes-Kaapse hoofverkiesingsbeampte, Michael Hendrickse, sê die betrokke stempunte kon nie om agtuur oopmaak soos beplan nie en sal eers oopmaak wanneer die stembriewe afgelewer is. Die OVK skryf die vertragings toe […]
# Die Solidariteit-beweging moedig sy lede aan om Woensdag hul demokratiese reg uit te oefen deur te stem in die munisipale verkiesing. Voorsitter Flip Buys sê dit bly ‘n belangrike manier om verandering teweeg te bring. Hy sê gemeenskappe waarin meer mense stem, het ‘n groter invloed op hul munisipaliteite se politieke rigting. Buys sê […]
# Die Quincy-instituut vir Verantwoordelike Staatsmanskap sê die Amerikaanse president, Donald Trump, kan selfs meer roekeloos teenoor Iran optree indien die Republikeine die middeltermynverkiesing verloor. Uitvoerende vise-president Trita Parsi het aan Al Jazeera gesê indien die Demokrate beheer oorneem van die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat, kan dit Trump se vermoë aansienklik inperk om […]
# Activists and Citizens Forum sê kiesers het die mag om verandering in munisipaliteite te bewerkstellig wanneer hulle stem, en die geleentheid om raadslede te verwyder wat van korrupsie en swak dienslewering beskuldig word. Die forum sê korrupsie het ‘n groot rol gespeel in die verval van munisipaliteite en talle gemeenskappe sukkel steeds sonder betroubare […]