# Die ANC het sy saak in die Verkiesingshof teen die Onafhanklike Verkiesingskommissie verloor rakende die laat indiening van kandidatetlyste vir ses munisipaliteite voor die plaaslike regeringsverkiesing. Die hof het die ANC se betoog verwerp dat die besonderhede van die 181 betrokke benoemings steeds as finale kandidatelyste aanvaar moet word. Die hof het die DA […]
# Atletiek: Die president van Wêreldatletiek, Sebastian Coe, sê dis ‘n geskiedkundige geleentheid om die Wêreldkampioenskap in 2029 die eerste keer in Afrika aan te bied nadat Nairobi ‘n oortuigende, emosionele bod ingedien het. Kenia is die tweede suksesvolste land in die geskiedenis van die kampioenskap en het verlede jaar in Tokio tweede geëindig met […]
# Rugby: Die Springbok-vrouestut Babalwa Latsha sê hulle is gereed vir die geweldige uitdaging om Wallis Vrydag op hulle tuisveld in Cardiff te pak in die openingswedstryd van die W-15-wêreldreeks. Wallis het Suid-Afrika 29-19 geklop toe die twee lande in 2021 die laaste keer teen mekaar gespeel het. Die wêreld se 12 beste spanne neem […]
# Solidariteit sê dis tyd vir Suid-Afrika om rasgebaseerde beleidsmaatreëls te skrap – nie omdat Amerika dit vereis nie, maar omdat dit die regte ding is om te doen. Amerika het nuwe visumbeperkings aangekondig teen mense wat rasgebaseerde diskriminasie bevorder, geweld teen Afrikaners en ander minderheidsgroepe aanhits of onteiening sonder vergoeding moontlik maak. Woordvoerder Jaco […]
# Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, sê die nuwe beleid oor visumbeperkings vir Suid-Afrikaners is die eerste stap in ‘n reeks maatreëls wat Amerika se vasberadenheid sal toon. Dis gemik op persone wat volgens Amerika verantwoordelik is vir die bevordering van rasgebaseerde diskriminasie, die aanhitsing van geweld teen Afrikaners en ander minderheidsgroepe, […]
# Die polisie in Noordwes waarsku oor ‘n plasing op sosiale media wat beweer ‘n verdagte wat as die sogenaamde Kemptonparkse reeksmoordenaar beskryf word, het na Potchefstroom verhuis, wat tot ‘n uitgebreide polisie-operasie in die stad gelei het. Dit volg nadat die liggame van agt vroue die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, ontdek is. […]
# Sokker: Lionel Messi is ingesluit in Argentinië se groep van 28 vir die vriendskaplike wedstryd teen Benin in Buenos Aires op 6 Oktober. Dit sal sy laaste verskyning vir die nasionale span wees. Die 39-jarige speler het verlede maand sy uittrede uit internasionale sokker aangekondig ná sy land se nederlaag teen Spanje in die […]
# Athletics: The World Championships will head to Africa for the first time in 2029, when it will be hosted by the Kenyan capital of Nairobi. World Athletics also awarded the 2031 edition to Munich in Germany. Nairobi has hosted the World Under-18 Championships in 2017 and the Under-20 Championship four years later, but lost […]
# Cricket: Australia’s Test team returns to South Africa next month for the first time since the infamous Sandpapergate scandal of the 2017/18 season, and former Proteas captain Graeme Smith says they must brace themselves for reminders. Captain Steve Smith, vice captain David Warner and bowler Cameron Bancroft were sanctioned for roughing the ball with […]