# Soccer: Italy has banned 16 fans of AS Roma from stadiums across the country after they made fascist salutes during a Serie A home game against Atalanta. The bans, ranging from one to five years, also apply to Roma’s overseas matches and games of the national team. Reuters reports the fascist salute isn’t explicitly […]
# Die Verkiesingskommissie het 136-duisend-790 kandidate goedgekeur om op 4 November aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem. Groot metro’s soos Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni sal stembriewe met twee kolomme gebruik weens die groot aantal politieke partye. Die kommissie se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, het op ‘n nuuskonferensie gesê aansoeke om spesiale stemme sal 21 […]
# ‘n Oos-Kaapse boer, Louis Lategan, is in die Hooggeregshof in Makhanda skuldig bevind aan verkragting en mensehandel. Hy is daarvan aangekla dat hy ses jong vroue na sy afgeleë plaas gelok het met aanbiedinge van werk as au pair, waarna hy hulle seksueel aangerand het. Die hof het sy beweringe verwerp dat die seksuele […]
# Die EU baan die weg om Kanada sy eerste geassosieerde lid te maak. Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê dié status is nie tans in die EU se verdrae nie en beteken nie volle lidmaatskap nie. Sy meen so ‘n reëling kan samewerking tussen die EU en Kanada op […]
# Die DA sê die Verkiesingshof se weiering van die ANC se appèlaansoek oor die laat indiening van kandidatelyste bevestig verkiesing-spertye moet nagekom word en dieselfde reëls geld vir alle politieke partye. Woordvoerder Ashor Sarupen sê die ANC is onder toenemende druk, binne en buite die party, oor wat hy as ‘n ernstige administratiewe mislukking […]
# Tennis: US Open men’s finalists Alexander Zverev and Ben Shelton jump straight into action again in the Davis Cup qualifiers. Champion Zverev leads Germany’s tie against Croatia in Halle this weekend, while Shelton hopes to help America beat the Czech Republic in Prague. The US will be without Taylor Fritz and Tommy Paul, who […]
# Rugby: Springbok hooker Marnus van der Merwe will make his debut for Irish team Munster in a pre-season match against Leicester Tigers in Cork. He joined from Welsh outfit Scarlets during the off-season, but a calf injury kept him out. Van der Merwe played for the Cheetahs before moving overseas. He played three Tests […]
# Die ANC het sy saak in die Verkiesingshof teen die Onafhanklike Verkiesingskommissie verloor rakende die laat indiening van kandidatetlyste vir ses munisipaliteite voor die plaaslike regeringsverkiesing. Die hof het die ANC se betoog verwerp dat die besonderhede van die 181 betrokke benoemings steeds as finale kandidatelyste aanvaar moet word. Die hof het die DA […]
# Atletiek: Die president van Wêreldatletiek, Sebastian Coe, sê dis ‘n geskiedkundige geleentheid om die Wêreldkampioenskap in 2029 die eerste keer in Afrika aan te bied nadat Nairobi ‘n oortuigende, emosionele bod ingedien het. Kenia is die tweede suksesvolste land in die geskiedenis van die kampioenskap en het verlede jaar in Tokio tweede geëindig met […]