# Motorsport: 2016 se Formule Een-wêreldkampioen, Nico Rosberg, waarsku die sielkundige druk van ‘n eerste kampioenskap kan Kimi Antonelli van Mercedes uiteindelik inhaal. Die 20-jarige Italianer is 81 punte voor sy Britse spanmaat, George Russell, boaan die bestuurders-kampioenskap met nege wedrenne oor. Die Duits-Finse Rosberg het aan Sky Sports gesê Antonelli moet hom nie oor […]
# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê die regering wil dialoog met Washington voortsit, selfs in ‘n moeilike diplomatieke tyd. Amerika het nuwe beperkings ingestel op persone wat volgens hom verantwoordelik is vir of medepligtig is aan beleid wat rasgegronde diskriminasie bevorder, dreigende geweld teen rasse- of etniese minderhede aanhits, of onteiening sonder […]
# Women in Need vra president Cyril Ramaphosa om te sorg dat die klassifikasie van geslagsgeweld en vrouemoord tot ‘n nasionale ramp lei tot dringende, meetbare en goed-befondsde optrede. Dit volg op die ontdekking van nege vroue se liggame in Ekurhuleni. Woordvoerder Dorothy Mabelebele sê die Raad op Geesteswetenskaplike Navorsing se ondersoek na geslagsgeweld en […]
# Die EFF sê Amerika het weer getoon hy is bereid om sy diplomatieke en ekonomiese invloed te gebruik om met Suid-Afrika se soewereine sake in te meng. Washington het visumbeperkings ingestel op mense wat volgens hom rasgebaseerde diskriminasie en aanhitsing van geweld teen die Afrikaner-minderheid aanvuur. Die EFF sê Amerika moenie toegelaat word om […]
# Die Nasionale Raad oor Geslagsgeweld en Vrouemoord vra gesinne in Gauteng wie se geliefdes vermis word om na vore te kom en te help met die DNS-identifisering van vermoorde vroue. Dit volg nadat die liggame van nege vroue sedert Julie in Ekurhuleni ontdek is, met van hulle wat glo tekens van seksuele geweld toon. […]
# Cricket: South Africa and Zimbabwe’s women play the penultimate of five T20s in Bulawayo today. The visitors already clinched the series by winning the first three encounters. They beat the neighbours by six wickets in the first game and by 64 runs in the second before captain Laura Wolvaardt produced a masterclass in the […]
# Die liggaam van ʼn negende vrou is in Ekurhuleni, Gauteng, gevind. Die liggaam is volgens berigte vroeër vanoggend half geklee en in ʼn laken toegedraai in Dawnpark aangetref. Dit volg nadat die liggame van agt ander vroue die afgelope twee maande in Kemptonpark, Olifantsfontein en Kwathema gevind is. Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris, Fred Kekana, […]
# Tennis: Charlotte in Noord-Carolina, Amerika, is van volgende jaar tot 2029 die WTA-eindtoernooi se nuwe tuiste. Die laaste toernooi van die seisoen met die top-agt vroue-enkelspelers en dubbelspel-spanne word in die Spectrum-sentrum gespeel. Vanjaar s’n vind in November in Indian Wells, Kalifornië, plaas nadat die omstrede ooreenkoms om dit in Saoedi-Arabië aan te bied, […]
# Motorsport: Monaco will next year also host a Formula One sprint race, taking the number to ten. Governing body F-I-A confirmed the 2027 calender, also consisting of 24 Grand Prix races in 22 countries. The European leg includes the return of the Portuguese race in June, while Turkey rejoins the calendar in October and […]