# Rugby: The Springboks and Italy kick off a weekend of thrilling international action in Turin at 2.40 this afternoon. This will be followed by a suspected blockbuster between England and New Zealand at Twickenham, whereafter Wales will welcome Japan to the Principality Stadium in Cardiff. Ireland and the Wallabies, fresh off defeat to Italy, […]
# Rugby: All Blacks coach Scott Robertson says they have no qualms with a challenge to their traditional haka before this afternoon’s Test against England. A huge encounter is expected at Twickenham, with the hosts trying to defeat the visitors for the first team since the semifinal of the 2019 World Cup in Japan. Before […]
# Die Verenigde Nasies se Menseregteraad hou ‘n spesiale sitting oor die situasie in al-Fashir in Soedan se Darfur-streek om ‘n feitesending oor die massamoorde te oorweeg nadat die stad deur paramilitêre magte ingeneem is. Die sending sal ook probeer om die oortredings wat na bewering deur die Rapid Support Forces en hul plaaslike bondgenote […]
# ‘n Woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie, Kelebogile Thepa, het ‘n emosionele beskrywing gegee van ‘n lokval waarin sy in Tembisa in Julie 2023 gelei is. Thepa het by die Madlanga-kommissie beskryf hoe drie gewapende mans haar met ‘n vuurwapen aangehou, geslaan en met haar en haar vriendin in haar voertuig weggery het. Haar getuienis […]
# Rusland het vanoggend ‘n reusehommeltuig- en missielaanval op Kiëf uitgevoer waarin vier mense dood en tientalle beseer is by energie-aanlegte, woonstelgeboue en infrastruktuur. President Volodymyr Zelensky sê Russiese magte het 430 hommeltuie en 18 missiele afgevuur, wat dit een van die ergste aanvalle tot dusver op die hoofstad maak. Die Lugmag sê die meeste […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê die 153 Palestynse reisigers wat gister op die OR Tambo-lughawe in Gauteng aangeland het, is aanvanklik vertraag weens ‘n gebrek aan vertrek-stempels, retoerkaartjies en verblyf-besonderhede. Minister Leon Schreiber sê daar is ook bevestig hulle wil nie aansoek doen om asiel nie. Hy sê almal is die standaard visum-vrystellingings-toegang […]
# Twee mense is doodgeskiet en ses gewond in ‘n voorval in Wentworth, Durban. Die voorval het plaasgevind toe aanvallers uit hulle voertuig geklim en losgebrand het op ‘n groep mense wat naby ‘n woonstelgebou gesit het. Nooddienste het blitsig reageer, maar twee slagoffers is op die toneel aan hulle wonde dood. KwaZulu-Natal se polisie […]
# Twee volwassenes en ‘n jaar-oue baba is in Westbury, Johannesburg, geskiet nadat gewapende mans ‘n man agternagesit het wat by die slagoffers se huis ingehardloop het. Al die slagoffers is in ‘n ernstige maar bestendige toestand in die hospitaal. Die Gautengse polisiewoordvoerder Mavela Masondo het bevestig ‘n soektog is aan die gang met ‘n […]
# Die munisipale bestuurder van die Ngaka Modiri Molema-distrik in Noordwes, Allan Losaba, het die eerste Suid-Afrikaanse openbare ampsdraer geword wat persoonlik aanspreeklik gehou word vir finansiële verliese wat deur die Ouditeur-generaal geïdentifiseer is. Hy het ‘n skuldsertifikaat van meer as 4,6-miljoen-rand ontvang weens die wanbestuur van ‘n watertenk-vervoertender wat gelei het tot opgeblase eise […]