# President Cyril Ramaphosa het op die ANC-veteraneliga se presidensiële gholfdag reageer op die moorde op nege vroue in Ekurhuleni en sê mans moet meer doen om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. Hy herhaal die onding van geslagsgeweld en vrouemoord is ‘n nasionale krisis. Ramaphosa sê mans moet vroue respekteer en eerbiedig, terwyl die regering meer hulpbronne, befondsing en tegnologie sal beskikbaar stel om die vrees hok te slaan waarin vroue leef:
Ramaphosa bevestig meer befondsing vir stryd teen geslagsgeweld [KLANK]
ENG-RamaphosaOnMen