# US president Donald Trump has threatened more strikes against Iran, warning of targeting critical civilian infrastructure. The US Central Command confirmed that the military had hit over 80 targets, including more than 60 Islamic Revolutionary Guard Corps small boats in the Strait of Hormuz on Tuesday night. In response, Iran targeted US military sites […]
# Johannesburg mayor Dada Morero says financial controls are improving despite mounting debt and service delivery pressures. National Treasury has temporarily withheld 13.5-billion-rand in equitable share allocations intended for 69 municipalities nationwide, including 3.6-billion-rand earmarked for Johannesburg. This is aimed at instilling fiscal discipline and forcing municipalities to deal with unauthorised, irregular, fruitless, and wasteful […]
# National Treasury has launched a forensic investigation into allegations of improper conduct involving a former senior employee. This follows evidence at the Madlanga Commission that former procurement officer Molefe Fani improperly influenced the awarding of multi-billion-rand transversal contracts. Transversal contracts are large procurement agreements managed by the Office of the Chief Procurement Officer on behalf […]
# Die Raad vir Gesondheidsbefondsers gaan die ontwikkeling van ‘n kerndienspakket ondersoek. Dit sal ‘n praktiese beginpunt bied om te bepaal watter noodsaaklike gesondheidsdienste binne beskikbare hulpbronne aan alle Suid-Afrikaners beskikbaar moet wees. Besturende direkteur Katlego Mothudi sê Suid-Afrika beskik reeds oor ‘n gevestigde model vir gesamentlike gesondheidsorg wat gratis by die diensleweringspunt aangebied word. […]
# Die Regspraktykraad het ‘n nuwe aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, van die advokate-rol te skrap en sê sy is onwaardig om in die regsberoep aan te bly. Die aansoek volg op haar ampsklag vir wangedrag en onbevoegdheid in 2023. Die raad voer aan talle ongunstige […]
# Shell het amptelik ‘n ooreenkoms afgehandel om 100-persent van sy aandelebelang in Shell Downstream South Africa aan Abu Dhabi se staatsbeheerde energiereus, ADNOC Distribution, te verkoop teen ongeveer 16,2-miljard-rand. Die ooreenkoms sluit 580 vulstasies in, asook Shell se groothandelbrandstof-, lugvaart- en smeermiddelbedrywighede. ADNOC Distribution sal ‘n belang van 28-persent aan ‘n plaaslike swart ekonomiese […]
# Die GOOD-party sê die voormalige DA-leier Tony Leon se steunwerwing by politici namens privaat kliënte kan nie as staatskaping bestempel word nie, tensy kliënte buitengewone sukses behaal het met die verkryging van staatstenders of die bepaling van regeringsbeleid. Sy skakel- en kommunikasie-onderneming, Resolve Communications, het na bewering probeer om vergaderings tussen sy kliënte en […]
# Activists and Citizens Forum will hê die EFF se leier, Julius Malema, moet voor die Madlanga-kommissie verskyn. Getuienisleiers het gister ‘n reeks WhatsApp-boodskappe onthul wat volgens hulle aandui hy is as tussenganger gebruik tussen die omstrede Misdaadintelligensie-offisier Feroz Khan en die tabak-sakeman Mohammed Sayed. Dennis Bloem van die forum sê die beste manier waarop […]
# Krieket: Indië lek sy wonde nadat Engeland hom verneder het in die derde T20 op Trent Bridge in Nottingham. Die gasheer het 201 vir sewe aangeteken na aanvangskolwer Phil Salt se 70. Harshit Rana en Prince Yadav het elk twee paaltjies geneem. Indië is daarna binne 12 boulbeurte vir net 76 uitgeboender. Die hoogste […]