# Die GOOD-party gaan voort om hom te beywer vir aanspreeklikheid in die gebouramp in George in die Wes-Kaap. Dis môre twee jaar sedert 34 mense dood en 28 beseer is toe ʼn ontwikkeling van vyf verdiepings ingetuimel het. Woordvoerder Chantelle Kyd sê die polisie-ondersoek is begin Februarie afgehandel en die dossier aan die Nasionale […]
# Forum for South Africa sê die jongste brandstofprysverhogings is ekonomiese geweld teen landsburgers. Teen middernag vannag word albei grade petrol drie-rand-27-sent per liter duurder, en dieselpryse styg met ses-rand-19-sent per liter. Lampolie sal vier-rand-22-sent per liter meer kos. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die regering moet ophou om agter globale faktore te skuil […]
# Die vakverbond Cosatu steun die Appèlhof se bevindings oor die stand van die Vergoedingsfonds vir Beroepsbeserings en -siektes. Die hof het kommer uitgespreek oor die stand van sake by die fonds en aanbeveel dat onafhanklike instellings ondersoek instel. Matthew Parks van Cosatu sê werkers sukkel om vergoeding te ontvang vir werksbeserings en gesinne sukkel […]
# Die Departement van Water en Sanitasie vra watergebruikers landwyd om dringend te registreer of hul inligting oor watergebruik by te werk. Dit is deel van ‘n landwye poging om die bestuur en beskerming van Suid-Afrika se waterbronne te verskerp. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê ongeregistreerde gebruikers veroorsaak kritieke data-leemtes wat beplanning en […]
# ANC Secretary-General Fikile Mbalula says the party will do everything in its power to ensure that they don’t return to governing in coalitions. The party heads into the local government elections on the 4th of November, governing with a majority in only two of the country’s eight metros. Mbalula says the ANC’s strength on […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy is versigtig optimisties dat die minister van Landbou, John Steenhuisen, vandag ʼn hofbevel sal nakom en ʼn saamgestelde Artikel 10-plan vir inenting teen bek-en-klouseer sal aankondig. Die minister gaan inligting deel oor die publikasie van die Roetine-inentingskema vir bek-en-klouseer. Wynand Boshoff van die VF Plus sê privaat veeartse in […]
# Die Vryheidsfront Plus vra die Stad Tshwane om aandag te skenk aan die kritieke tekort aan vaardige personeel in sy Energie- en Elektrisiteitsafdeling. Die afdeling se koers vir die herstel van foute het tot slegs 37-persent gedaal, met meer as 12-duisend tegniese klagtes wat nog aandag moet ontvang en langer as 90 dae gelede […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has announced a two-day ceasefire with Russia from Friday to Saturday. This is to allow Moscow to commemorate World War Two Victory Day, its victory against Nazi Germany in 1945. Each year, the event is marked with a military parade through Red Square. Kyiv has repeatedly called for a full […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, waarsku die brandstofprys-styging gaan ʼn aansienlike uitwerking op die landbousektor hê met koringboere wat begin plant terwyl sitrus- en aarbeiboere begin oes. Die petrolprys styg môre met drie-rand-27-sent per liter en diesel met ses-rand-19-sent per liter. TLU SA se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê boere sukkel om koste laag te […]