# Tennis: Die wêreld se voorste spelers is diep teleurgesteld omdat die Franse Ope se prysgeld vanjaar met slegs met 9,5-persent verhoog is. Die wêreld-nommer-eens, Jannik Sinner van Italië en Aryna Sabalenka van Belarus, het verlede jaar by ander spelers aangesluit en geëis Grand Slam-toernooie moet hulle ‘n teiken van 22-persent van toernooi- inkomste betaal […]
# Iran’s military has warned it will attack US forces if they enter the Strait of Hormuz. This comes after president Donald Trump announced the US military will guide stranded ships through the oil shipping chokepoint from today. Iranian commander Ali Abdollahi says any US efforts in the strait will be considered a violation of […]
# Die GOOD-party win regshulp in oor die toepaslike volgende stappe om die Stad Kaapstad te dwing om ‘n beslissing van die Wes-Kaapse Hooggeregshof na te kom. Die hof het gelas dat sekere bepalings van die metro se vaste tariefstruktuur onwettig is. Sekretaris-generaal Brett Herron sê belastingbetalers moenie mislei word deur burgemeester Geordin Hill-Lewis se […]
# Die Wes-Kaapse Beweeglikheids-departement vra motoriste om ekstra versigtig op paaie te wees in nat en winderige weerstoestande. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir swaar reën en sterk wind in dele van die land van vandag tot Donderdag, insluitend die Wes- en die Oos-Kaap. Die departement se Verkeershoof, Maxine Bezuidenhout, raai bestuurders aan […]
# Die Raad van Gesondheidsorgbefondsers sê sy Nasionale Gesondheidsversekering-saak voor die Konstitusionele Hof is nie ‘n uitdaging vir die beginsel van omvattende gesondheidsdekking nie. Die hof gaan die saak van môre tot Donderdag aanhoor. Katlego Mothudi van die raad sê daar moet bepaal word of die Parlement sy grondwetlike plig nagekom het om betekenisvolle openbare […]
# Soccer: Manchester United’s interim manager, Michael Carrick, refuses to be drawn on whether he will secure the job permanently, saying all he is focused on is finishing the season strong. The Red Devils defeated Liverpool 3-2 in the Premier League at Old Trafford yesterday to secure a Champions League spot for next season after a […]
# Dit is vandag Internasionale Brandbestrydersdag en die Stad Kaapstad gee erkenning aan brandbestryders se moed, vasberadenheid en diens. Die metro se Brand- en Reddingsdiens het die afgelope jaar op 30-duisend-302 voorvalle gereageer, wat 454 meer is as die vorige jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê hulle is hoofsaaklik uitgeroep na […]
# Namibia today marks the 48th anniversary of the Cassinga massacre. More than 600 people, mostly women and children, were killed in 1978 when South African forces attacked the South-West Africa People’s Organisation’s refugee camp at Cassinga in southern Angola and the People’s Liberation Army of Namibia’s military base. The United Nations describes the attack as […]
# Die polisie in Tshwane het die naweek 286 verdagtes vasgetrek tydens ʼn multi-dissiplinêre operasie in Atteridgeville en Pretoria-Wes. Die verdagtes se misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en dronkbestuur. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 35 onwettige immigrante is aangekeer en aan owerhede oorhandig om moontlik gedeporteer te word: