Skip to content

COSATU werf steun vir beide ANC en SAKP in aanloop tot verkiesing [KLANK]

# Die vakverbond COSATU sê hy verskerp sy verkiesingsveldtog en werwingspogings om beide die ANC en SAKP te ondersteun in aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing. Hy ondersteun albei politieke partye ingevolge ʼn resolusie wat by sy 15de nasionale kongres aanvaar is. COSATU se hoofsekretaris, Zingiswa Losi, sê hulle ondersteuning gaan saam met hoë verwagtings soos werkskepping, betroubare openbare dienste, aanspreeklike munisipaliteite, bekostigbare basiese dienste en die beskerming van werkers se regte:

ENG LosiONElections