# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het nog 28-duisend-593 Lenacapavir-aanvangspakkies ontvang om in 133 gesondheidsgeriewe te versprei. Die nuwe ses-maandelikse inspuitbare middel is meer as 96-persent doeltreffend met die voorkoming van MIV. Woordvoerder Steve Mabona sê die jongste besending sal kliniek-voorraad aanvul in Tshwane, Johannesburg en Sedibeng wat tydelike tekorte ervaar het ná die hoë vraag. Hy […]
# Die selfoonoperateur MTN-groep het ‘n toename van 21,3-persent in sy halfjaarlikse aangepaste wins aangeteken. Die styging word grootliks toegeskryf aan groeiende intekenaargetalle in die tweede kwartaal en dubbelsyfergroei in diensinkomste. Afrika se grootste telekommunikasie-operateur sê sy aangepaste wesensverdienste per aandeel het in die ses maande tot 30 Junie gestyg tot 793-sent teenoor 654-sent ‘n […]
# Krieket: Die Australiese kaptein, Pat Cummins, gaan die eendagwedstryde teen die Proteas gebruik om voor te berei vir die toetsreeks teen Suid-Afrika. Die drie toetse in Oktober sal die eerste vir Australië in Suid-Afrika wees sedert die skuurpapierskandaal van 2018 wat gelei het tot die skorsing van kaptein Steve Smith, onderkaptein David Warner en […]
# New Zealand’s prime minister, Christopher Luxon, will introduce a new bill in Parliament proposing the banning of under 16s from using social media platforms. Bills are required to pass three rounds of voting before becoming law. Australia became the first country to ban social media for under 16s last year. Luxon says social media […]
# Business Leadership South Africa says a government committed to reforms and creating a policy environment to support growth, coupled with a business partner committed to successful implementation, will likely lead to far greater levels of investment. Last week, president Cyril Ramaphosa launched Phase 3 of the Government-Business Partnership, which aims to push gross domestic product […]
# Die vakbond GIWUSA sê die vennootskap tussen die regering en die sakewêreld bied geen werklike hoop aan die meer as 13-miljoen werklose Suid-Afrikaners nie. President Cyril Ramaphosa het verlede week fase 3 van stapel gestuur, wat daarop gemik is om hervormings te bevorder, beleggings te verhoog en werksgeleenthede te skep. GIWUSA se president, Mametlwe […]
# Die United Progressive People Alliance sê hy gaan 70 wykskandidate in Tshwane stel in November se plaaslike regerings-verkiesing. Die party het ‘n sespuntplan bekendgestel om die metro te herbou voor die verkiesing. Dit gee onder meer aandag aan ingewortelde en finansiële uitdagings terwyl die waardigheid van gemeenskappe terselfdertyd herstel word. Die alliansie sê hy […]
# Rugby: South African Women’s ‘A’-side captain, Mary Zulu, says they are ready to embrace the challenge of facing Brazil in São Paulo. The first of two matches will take place tomorrow. Zulu and other backs, Shaunique Alexander and Insaaf Levy, have played for the Springbok team. The side contains eight 20-year-olds and two 19-year-olds. […]
# Rugby: Richie Mo’unga will make his long-awaited return to the All Blacks in tomorrow evening’s clash against the Lions at Ellis Park. The 32-year-old fly-half has not featured for New Zealand since their defeat to the Springboks in the 2023 World Cup final. Patrick Tuipulotu will be captain. Prop Saula Ma’u is poised to […]