# Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vra alle kiesers om deel te neem aan die landwye Verkiesingstevredenheids-opname. Onderhoudvoerders doen dit volgende Woensdag tydens die munisipale verkiesing namens die Verkiesingskommissie by uitgesoekte stembusse in die land. Die RGN se woordvoerder, Alfred Thutloa, sê die opname sal gebruik word om kiesers se ervarings van die verkiesingsproses te meet en terselfdertyd die OVK se bedryfs-doeltreffendheid te bepaal:
RGN vra kiesers om aan Verkiesingstevredenheidsopname deel te neem [KLANK]
ENG ThutloaONSurvey