# A powerful eruption of Indonesia’s Mount Anak Krakatau has forced the temporary closure of Jakarta’s Soekarno-Hatta International Airport and three regional hubs. Flight operations were suspended early today, after dangerous volcanic ash clouds drifted into major flight paths. The disruption has grounded over 209 flights, leaving more than 22-thousand passengers stranded. Major international routes […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging het gister sy eerste herdenking gevier met die bekendstelling van sy manifes in Tembisa vir die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November. Mayibuye se president, Floyd Shivambu, het Gauteng se burgemeesterskandidate bekendgestel, insluitend Themba “Skeem-GP” Nzimande vir Ekurhuleni. Tshwane, Emfuleni, Sedibeng en Midvaal se kandidate is ook bekend, terwyl Johannesburg afsonderlik aangekondig sal […]
# Die 19de FNB Art Joburg sluit vandag af by die Sandton-konferensiesentrum, met meer as 100 kunstenaars, galerye en uitstallers oor agt saamgestelde afdelings wat verteenwoordig word. Hoogtepunte sluit in George Mahashe se interaktiewe camera obscura en die Botswana-gebore beeldhouer Kelebogile Marope, wat die 2026 FNB-kunsprys gewen het. Die uitstalling het ook “Women’s March to […]
# Die Mededingingskommissie het aanbeveel dat die Mededingingstribunaal, met voorwaardes, die Emerging Markets Infrastructure Fund Two se voorgestelde verkryging van Mainstream Renewable Power South Africa goedkeur. EMIF Two ontwikkel en bedryf sonkragoplossings, terwyl Mainstream fokus op hernubare energieprojekte insluitend sonkrag en wind. Die Kommissie sê die transaksie sal waarskynlik nie mededinging wesenlik verminder nie. EMIF […]
# Rugby: The Springbok Women have gone down 52-20 to New Zealand’s Black Ferns in a historic Test at FNB Stadium in Johannesburg. South Africa showed plenty of fight, but New Zealand’s pace and attacking quality proved decisive. Co-head coach Laurian Johannes-Haupt says the team established its credibility, particularly in the scrum and forward play. […]
# Die president van die Afrika Mayibuye-beweging, Floyd Shivambu, sê die party sal kandidate van meer as vierduisend wyke oor al nege provinsies in die plaaslikeverkiesing op 4 November stel. Shivambu het ondersteuners toegespreek tydens die bekendstelling van die beweging se Gautengse burgemeesterskandidate en gesê Mayibuye is trots op sy vordering sedert sy stigting. Hy […]
# Build One South Africa stel meer as 800 kandidate in die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Tydens die onthulling van BOSA se plaaslikeregeringsverkiesingsbloudruk in Johannesburg het die partyleier, Mmusi Maimane, gesê effektiewe regering vereis leiers wat fokus op die bou van infrastruktuur, die versterking van instellings en die bevordering van ekonomiese groei, eerder as om aanspreeklikheid te […]
# Kleinboere word gewaarsku teen warmer toestande en onvoorspelbare reënval gedurende die 2026/27 somerseisoen. Die Nasionale Departement van Landbou se jongste El Niño-advies voorspel ondernormale reënval en hoë temperature, wat risiko’s vir gewasse en vee verhoog. Landboukundiges sê baie kleinboere verstaan die risiko’s, maar het ‘n gebrek aan water, infrastruktuur en finansiering om voor te […]
# African Rainbow Minerals sê sy belegging in Surge Copper ondersteun die voortgesette ontwikkeling van die Berg-koper- en molibdeenprojek. ‘n Voltooide voor-uitvoerbaarheidstudie bevestig ‘n grootskaalse operasie met ‘n eerste mineraalreserwe wat ‘n mynleeftyd van 28 jaar ondersteun. ‘n Uitvoerbaarheidstudie word vir 2028 beplan, met ‘n finale beleggingsbesluit wat in 2031 geneem sal word. Die stigter […]