Skip to content

Trump verdedig besluit om sanksies teen Rusland tydelik op te hef [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika verdedig die vrylating van die Amerikaanse burger, Stephen Hubbard, uit Russiese aanhouding en ontken dat enige toegewings aan president Vladimir Putin gemaak is. Die 74-jarige oud-onderwyser is daarvan beskuldig dat hy vir Oekraïne geveg het toe hy in 2022 aangekeer is. Hy is sewe-jaar tronkstraf opgelê. Trump sê Hubbard sou nie vrygelaat word as sy administrasie nie verlede week verhoed het dat nuwe sanksies teen Rusland ingestel word nie:

ENG TrumpOnNegotiations