# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die regering berei voor om die oorskot van Suid-Afrikaners wat tussen 1976 en 1992 in Angola tydens die politieke konflik in die apartheid-era dood is, te repatrieer. Nel het gister in Pretoria gepraat oor die vordering van die Angola-fase in die Suid-Afrikaanse Ballingskap-Repatriasieprojek. Hy […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement het kantoorure hierdie naweek landwyd verleng. Alle kantore sal oop wees vanaf 8-uur soggens tot 5-uur in die middag om te verseker burgers het toegang tot die dienste wat hulle benodig om as kiesers te registreer. Meer as 360-duisend identiteitsdokumente is tans gereed om […]
# Die regering het Banyana Banyana geprys vir hul moed, vasberadenheid en veggees ná hul WAFCON 2026-wedstryd teen die Ivoorkus. Die adjunkwoordvoerder, William Baloyi, sê die span het deursettingsvermoë, moed en onwrikbare toewyding getoon toe hulle teruggeveg het om die telling gelyk te maak. Hy sê Suid-Afrika het ‘n trotse nalatenskap van sportuitnemendheid opgebou en […]
# Die DA in Tshwane verwelkom die uitspraak deur die Pretoriase Hooggeregshof wat gelas het die stadsbestuurder, Johan Mettler, moet heraangestel word. Die DA-lid Cilliers Brink sê deur die onregmatige besluit van die ANC-EFF-ActionSA-koalisie om Mettler te skors tersyde te stel, het die hof bevestig politieke meerderheid kan nie die wet ignoreer, raadsprosesse manipuleer of […]
# Rusland het die hoofstad van Oekraïne, Kiëf, vroeg vanoggend met ballistiese missiele bestook. Minstens nege mense is dood en 28 beseer, insluitend vier kinders. Dit is die tweede groot aanval op Kiëf hierdie week. Brande het op verskeie plekke in die stad uitgebreek, terwyl kragonderbrekings in van die gebiede aangemeld is. Die aanval volg […]
# Spain said on Friday it had reversed a huge rush of migrants into a Spanish enclave in North Africa, with most of the more than 50-thousand people who had crossed the border by land and sea already heading back voluntarily. The Spanish government said 57 bodies had been recovered on the Spanish side of […]
# Russia pounded Ukraine’s capital Kyiv with ballistic missiles early this morning, killing at least nine people and wounding 28 others, including four children. This is the second major attack on Kyiv this week. Fires broke out across the city and power outages were reported in some areas. The strikes came two days after a […]
# Australië se regering het Saterdag sy verbod op sosiale media vir kinders jonger as 16 jaar verdedig. Dit volg nadat Australië se aanlyn veiligheidsowerheid bevind het meer as agt uit tien Australiese tieners gebruik steeds sosiale media nadat die beperkings ingestel is. Die studie dui ook aan ouers het minder bewus geword van hul […]
# Die African Unite Borders Bus Trucks Association vra die regering om onpadwaardige oorgrens-busoperateurs in Suid-Afrika te verbied. Dit volg na die busongeluk Donderdagaand waarin 12 mense dood en 66 beseer is op die N1-Noord in die Vrystaat. Die bestuurder van die bus en sleepwa, wat na Zimbabwe op pad was, het beheer oor die […]