# Rugby: ‘n Sterk groep van 26 Springbokke vertrek vandag na Argentinië vir volgende Saterdag se eenmalige toets teen die Pumas in Buenos Aires. Kaptein Siya Kolisi, Sacha Feinberg-Mngomezulu, Lood de Jager, Eben Etzebeth en Morné van den Berg keer almal terug van beserings, terwyl ander spelers in die groep, die afgelope paar weke ‘n […]
# Die nuut aangestelde verkiesingsambassadeur van ActionSA, Ayanda Allie, sê sy sien uit na die volgende hoofstuk in haar politieke loopbaan. Die voormalige Build One South Africa-lid van die Gautengse wetgewer, wat verlede week uit die party geskors is oor beweerde onbetaalde tiendeheffings, het ‘n positiewe houding ingeneem tydens haar ActionSA-bekendstelling en haar voormalige party […]
# ‘n Nuwe verslag deur die Global Entrepreneurship Monitor dui daarop dat Suid-Afrika se entrepreneurs baie idees het, maar nie genoeg ondersteuning om dit in suksesvolle ondernemings te omskep nie. Die verslag, saamgestel deur die Stellenbosch Sakeskool, die Universiteit van Johannesburg, die Noordwes-Universiteit en die Agentskap vir Klein Ondernemingsontwikkeling en Finansiering, plaas Suid-Afrika se ondersteuningstelsel […]
# Die MK-party sê hy is gereed om deel te neem aan sy eerste plaaslike regeringsverkiesing, ‘n belangrike mylpaal vir die organisasie, slegs twee jaar ná sy stigting. Die party meen die onwrikbare liefde, toewyding en respek wat lede en belanghebbendes teenoor die leier, Jacob Zuma, en die organisasie toon, het die vertroue versterk om […]
# Defend Our Democracy het alle stemgeregtigde burgers, jonk en oud, dringend gevra om deel te neem aan die laaste kiesersregistrasie-naweek by stempunte of om gebruik te maak van die aanlyn registrasieplatform. Die woordvoerder, Wade Manning sê plaaslike regering is die voorste linie van Suid-Afrika se demokrasie. Hy sê dit is waar belangrike besluite rakende […]
# Statebondspele: Sinesipho Dambile het Vrydagaand in Glasgow op ‘n skouspelagtige wyse Span Suid-Afrika se eerste goue medalje op die atletiekbaan verower. Dambile het die mans 200-meter-eindstryd in 19,96-sekondes gewen. Die voormalige junior wêreldkampioen. Udodi Onwuzurike van Nigerië, was tweede en Christopher Taylor van Jamaika derde. Vroeër het die judo-atleet Donne Breytenbach ‘n bronsmedalje in […]
# A magnitude 4.7 earthquake struck the Campi Flegrei area near the southern Italian city of Naples on Friday, causing power outages, disrupting train and metro services and damaging some buildings. The quake had its epicentre in the Campi Flegrei area to the west of Naples at a depth of about three kilometres. Although small […]
# ActionSA het die voormalige Build One South Africa-lid van die Gautengse wetgewer, Ayanda Allie, as hul provinsiale verkiesingsveldtog-ambassadeur aangestel voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die aankondiging volg na haar onlangse vertrek by BOSA, waar sy die party se enigste verteenwoordiger in die wetgewer was. Die president van ActionSA, Herman Mashaba sê Allie […]
# Australia’s government mounted a defence on Saturday of its world-first ban on social media for children under 16. It came a day after the nation’s internet regulator found that more than eight in ten Australian teenagers were still using social media three months after the restrictions took effect, while parental awareness of their online […]