# Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het om verskoning gevra nadat amptenare tydens ‘n aanbieding by die VIGS 2026-konferensie in Rio de Janeiro, ‘n kaart van Afrika vertoon het waarop verskeie lande verkeerd was. Die voorval het kritiek ontlok met die Trump-administrasie wat veranderinge aan VSA-befondsde wêreldwye MIV-programme verdedig het. Die aanbieding het Nigerië […]
# The US State Department apologised after officials displayed a map of Africa that incorrectly labelled several countries during a presentation at the AIDS 2026 conference in Rio de Janeiro. The incident drew criticism as the Trump administration defended changes to US-funded global HIV programmes. The slide showed Nigeria inland, Mozambique was placed in the […]
# Soccer: Substitute Hildah Magaia scored nine minutes into added time to salvage a 2-2 draw for South Africa against Ivory Coast on Friday in the Women’s Africa Cup of Nations in Morocco. The Ivorians led 2-0 at half-time in the Group B match thanks to a brace from 18-year-old Grace Sery. Thembi Kgatlana halved […]
# Commonwealth Games: Sinesipho Dambile delivered in spectacular fashion on Friday night, winning Team South Africa’s first gold medal on the track at the Commonwealth Games in Glasgow. Dambile stormed to victory in the men’s 200-metre final in 19.96 seconds. He beat former world junior champion Udodi Onwuzurike of Nigeria, who took second place, with […]
# President Cyril Ramaphosa het die Ummbila Emoyeni-windplaas naby Bethal in Mpumalanga amptelik geopen en beskryf dit as ‘n belangrike stap in Suid-Afrika se energie-oordrag. Die windplaas is ontwikkel deur Seriti Green, beskik oor meer as 25 windturbines en het meer as een-duisend werksgeleenthede geskep. Sowat die helfte daarvan bevoordeel inwoners van omliggende gemeenskappe. Ramaphosa […]
# Die DA het hofstukke by die Hooggeregshof in die Wes-Kaap ingedien om die aanstelling en 70-persent salarisverhoging van die Parlement se sekretaris, Xolile George, te betwis. Die party beweer die Parlement is mislei toe sy aanstelling goedgekeur is, aangesien die salarisverhoging van drie-miljoen-rand tot vier-miljoen-rand onwettig en onreëlmatig was. George Michalakis van die DA […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, het onderneem om voort te gaan met sy regsgeding teen die Wet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings en sy ondersoek uit te brei om te bepaal of die aanstellings by die Appèltribunaal en die toepassing daarvan aan die wet voldoen. Stefanie Fick van OUTA voer aan belangrike inligting oor […]
# ‘n Senior ondersoeker van die Direktoraat Teen Korrupsie, Mantsha Raphesu, het voor die Madlanga-kommissie getuig ‘n klagte oor bewerings van buitensporige besteding word verbind aan die taakspan vir politieke moorde. Raphesu sê die bewerings sluit in, duur verblyf, wasgoedrekeninge ter waarde van honderde-duisende rand en luukse voertuie wat na bewering deur die geheime diensrekening […]
# Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, het die uittredende Bafana Bafana-afrigter, Hugo Broos, geprys vir die transformasie van Suid-Afrikaanse sokker gedurende sy termyn. Jordaan het die Belgiese afrigter, wie se vyfjaarkontrak vandag eindig, geprys vir die bou van ‘n mededingende nasionale span en die identifisering van jong talent wat gevestigde internasionale […]