# Die Economic Emancipation Forum-party vra ʼn plaaslik gedrewe benadering tot ontwikkeling, wat fokus op dienslewering, werkskepping en ekonomiese groei in die gemeenskap. ECOFORUM se president, Bafana Langa, het te midde van voorbereiding vir die verkiesing aan Newzroom Afrika gesê sy veldtog gee voorkeur aan klein sakeondernemings, township-ekonomieë, landbou en nywerheidsontwikkeling terwyl hulle op wyk-vlak aanspreeklikheid soek. Hy vra munisipaliteite om geleenthede te skep vir plaaslike ekonomiese groei:
ECOFORUM maak voorspraak vir gemeenskap-gedrewe ontwikkeling [KLANK]
ENG-LangaOnCommunities