# Soccer: Argentinian superstar Lionel Messi says he is unsure how much longer he will continue playing following the death of his father, Jorge, last week. He describes his father in an emotional tribute as his mentor and friend, and agent since the age of 14. Thirty-nine-year-old Messi says Jorge had wanted him to play […]
# Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning in die Wes-Kaap, Anton Bredell, het gevra vir ‘n nuwe befondsingsooreenkoms tussen die nasionale en provinsiale regering om basiese dienste vir kwesbare huishoudings te verbeter. Volgens Bredell is die huidige beleid oor gratis basiese dienste verouderd. Bredell stel ‘n waardigheidsmandjie voor wat die hoeveelheid gratis water […]
# Die Kaapse Forum sê voormalige bruin militêre veterane moet oorweeg word in pogings om bendes en dwelmhandel in die Wes-Kaap te beveg. Die organisasie glo ervare voormalige soldate van die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps kan gemeenskapsveiligheid versterk as polisiëringsmagte na die provinsie afgewentel word. Heindrich Wyngaard van die forum sê baie Bruin militêre veterane sukkel […]
# Die DA sê die nasionale bekendstelling van polisie-lyfkameras het tot stilstand gekom nadat die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, bevestig het daar is geen tydlyn vir die bekendstelling van die kameras nie. In ‘n skriftelike parlementêre antwoord het Cachalia gesê die projek is steeds in die verkrygingsfase, en ‘n bekendstellingsplan sal eers afgehandel […]
# President Cyril Ramaphosa sê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel sal toerisme, handel en belegging ‘n hupstoot gee deur reis na Suid-Afrika vinniger en makliker te maak. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die digitale stelsel by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng gesê kwalifiserende reisigers sal aanlyn kan aansoek doen voordat hulle in die land […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel sal reis makliker maak terwyl dit grenssekuriteit verbeter. Schreiber het tydens die bekendstelling van die digitale stelsel in Gauteng gesê die digitale platform gebruik biometriese tegnologie en outomatiese risikokontroles om reisaansoeke binne 24 uur te verwerk. Hy het gesê die stelsel het […]
# Die Konstitusionele Hof het die African Transformation Movement en sy LP Vuyo Zungula verlof geweier om te appelleer teen ‘n uitspraak wat openbare verhore oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-ampsklagondersoek gestaak het. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het verlede maand ‘n interdik aan Ramaphosa toegestaan, wat die ampsklagkomitee verhinder om verhore te hou terwyl sy […]
# Rugby: Babalwa Latsha keer terug om die Springbok-vrouespan te lei in hul tweede toetswedstryd teen die Fijiana-Vyftiental Saterdag in Lautoka. Maria Tshiremba maak haar Springbok-debuut op vleuel vir Suid-Afrika op Churchill Park. Latsha het verlede naweek se 55-12 oorwinning oor hul gashere in Suva misgeloop. Die Suid-Afrikaanse kaptein sal as vaskopstut opdraf in die […]
# Sokker: Die Argentynse superster Lionel Messi sê hy is onseker hoe lank hy nog sal speel nadat sy pa, Jorge, verlede week dood is. Hy het sy pa in ‘n emosionele huldeblyk beskryf as sy mentor en vriend, en agent sedert die ouderdom van 14. Die 39-jarige Messi sê Jorge wou hê hy moes […]