# Die ACDP sê hy is oortuig sy steun sal toeneem namate meer uitslae in die 2026-munisipale verkiesing bekend gemaak word. Die party se kandidaat vir Johannesburg, Norman Mkhonza, sê die ACDP se vroeë vertoning stem grootliks ooreen met sy uitslag in 2021. Hy sê stemme in verskeie gebiede, insluitend Limpopo en Kaapstad, moet nog volledig getel word. Mkhonza glo die uitstaande uitslae kan die party se algehele vertoning verbeter.
ACDP glo steun sal groei namate meer verkiesingsuitslae bekend gemaak word