# Build One South Africa sê die Lilian Ngoyi-straatprojek in Johannesburg moet ondersoek word vir moontlike korrupsie. BOSA het die oproep gedoen tydens die bekendstelling van sy verkiesingsplakkate in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing van 2026. Die party sê die projek laat ernstige vrae ontstaan oor openbare besteding en aanspreeklikheid. BOSA gebruik die bekendstelling […]
# Die Stad Johannesburg sê die rehabilitasieprojek vir Lilian Ngoyistraat wat 192-miljoen-rand beloop, is meer as 75-persent voltooi en steeds op koers vir heropening in Oktober 2026. Die burgemeester Dada Morero sê die vervoerkorridor van 1,8-kilometer het uitgebreide ondergrondse infrastruktuurwerk vereis ná die metaangasontploffing in 2023. Ingenieurs het tot vyf meter diep uitgegrawe om die […]
# AfriForum sê voorgestelde wetgewing om onwettige mynbou te bekamp, sal net werk indien die regering oor voldoende kapasiteit beskik om dit af te dwing. Die organisasie steun strenger strawwe van tot 30 jaar tronkstraf vir sekere oortredings, maar waarsku nuwe permitte vir kleinskaalse mynbou kan misdaadgroepe help om mynbouaktiwiteite buite goedgekeurde gebiede weg te […]
# Die Parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel ondersoek, het tot 30 Oktober om sy verslag te finaliseer. Dit is die sesde keer dat komitee se sperdatum verleng word, sedert persoonlike getuienis in Maart afgesluit is. Die verhouding tussen sakeman Brown Mogotsi en die minister van Polisie, Senzo […]
# Die Verkiesingskommissie het die Verkiesingshof gevra om die ANC se appèl oor kandidatelyste vir ses munisipaliteite van die hand te wys. Die betrokke munisipaliteite is in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat. Die OVK sê die ANC het versuim om sy lyste voor die sperdatum in te dien en verwerp bewerings dat tegniese probleme […]
# President Cyril Ramaphosa sê die BRICS-lande moet ekonomiese samewerking versterk en verder gaan as om bloot net handel te dryf met onverwerkte grondstowwe. Ramaphosa het tydens die dialoog tussen leiers by die BRICS-sakeforum in Nieu-Delhi, Indië, gevra vir meer belegging in vervaardiging en plaaslike produksie, die veredeling van minerale, energie, infrastruktuur en logistiek. Hy […]
# Soccer: Polokwane City midfielder Manuel Kambala has been called up to Mozambique’s squad for the upcoming international fixtures. The 34-year-old is a regular for the Mambas and has previously represented his country at the Africa Cup of Nations. Kambala has made a strong start to the new Premiership season with Polokwane, who are among […]
# Two prominent Hong Kong democracy activists have been sentenced to more than seven years in prison for subversion under the territory’s national security law. Lee Cheuk-yan was jailed for seven years, while human rights lawyer Chow Hang-tung received seven years and three months. Both were leaders of the now-disbanded Hong Kong Alliance, which organised […]
# Five people have died and 40 were injured after a Dutch tour coach crashed near the Swiss Alpine village of Susch in eastern Switzerland. The bus, carrying 45 Dutch tourists, overturned on a road that was partly closed for maintenance. Three of the injured are in serious condition, while seven others have moderately serious […]