# Students in several Asian education systems are leading the world in reading, mathematics and science, according to the latest International Student Assessment rankings. The strongest results came from four Chinese regions and Singapore, while Japan, South Korea, Chinese Taipei and Macao also ranked among the global top performers. Estonia and the United Kingdom were […]
# Die organisasie teen Belasting Misbruik sê Eskom het opgehou om huishoudings wat nie hul sonkragstelsels registreer nie, te dreig met boetes of om hulle kragtoevoer af te sny. Die nutsmaatskappy het ook die vereiste laat vaar dat ‘n geregistreerde professionele persoon hierdie stelsels moet goedkeur. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, sê Eskom […]
# Die Wes-Kaapse regering verskerp sy reaksie op tuberkulose, met meer as 53-duisend aktiewe gevalle wat teen verlede maand aangemeld is. Die provinsiale Gesondheidsdepartement het TB-toetsing uitgebrei, veral vir hoërisikogroepe, en bied voorkomende behandeling aan vir kinders wat aan die siekte blootgestel is. Inwoners word versoek om getoets te word as hulle TB-simptome het of […]
# AgriSA en die Landbou-Sakekamer vra meer landbouhandel tussen BRICS-lande. Hulle voer aan laer tariewe en minder handelsprobleme sal Suid-Afrikaanse boere en ondernemings help om meer markte te bereik en voedselsekerheid te versterk. Wandile Sihlobo van AgriSA sê BRICS-lande voer jaarliks landbouprodukte ter waarde van meer as vier-miljard-rand in, maar hoë tariewe en ingewikkelde handelsreëls […]
# Cricket: Nthabiseng Nini took four wickets on her international debut and Anneke Bosch struck a rapid 72 as the Protea Women thrashed Zimbabwe by eight wickets in the opening T20 International in Bulawayo. Zimbabwe were bowled out for 89, with Nini claiming four for 17, before South Africa reached the target with 54 balls […]
# Krieket: Nthabiseng Nini het vier paaltjies in haar eerste internasionale wedstryd laat kantel en Anneke Bosch het ‘n vinnige 72 lopies aangeteken in die Protea-vroue se oorwinning van agt paaltjies in die eerste T20-internasionale wedstryd teen Zimbabwe in Bulawayo. Zimbabwe is vir 89 lopies uitgeknikker met Nini wat vier paaltjies vir 17 lopies geneem […]
# Die Russiese president Vladimir Putin het Westerse sanksies die skuld gegee vir industriële agteruitgang en toenemende ekonomiese druk. Tydens die dialoog vir leiers by die BRICS-sakeforum in Nieu-Delhi, Indië, het Putin met behup van ‘n tolk gesê sanksies het bygedra tot ‘n afname in industriële produksie, toenemende staatskuld en begrotingsprobleme. Hy het ‘n beroep […]
# Krieket: Suid-Afrika het ‘n onaantasbare voorsprong van 2-0 in hul eendag-reeks van drie wedstryde teen Namibië ná ‘n oorwinning van 157 lopies in Windhoek. Connor Esterhuizen het sy eerste eendag-honderdtal aangeteken en 119 lopies gemoker, terwyl Tony de Zorzi 79 bygedra het om die Proteas se beurt op 335 vir nege te eindig. Namibië […]
# Cricket: South Africa have taken an unassailable two-nil lead in their three-match ODI series against Namibia after a 157-run victory in Windhoek. Connor Esterhuizen struck a maiden ODI century, making 119, while Tony de Zorzi added 79 as the Proteas posted 335 for nine. Namibia were then bowled out for 178, with Duan Jansen […]